Thompsonsbaai Akkommodasie by Seabreeze 6 | LekkeSlaap
+20
+20

Seabreeze 6

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze, Eenheid 6, Ipahla-weg 8, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabreeze 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Die kompleks is naby die strand, restaurante en 'n sportkroeg.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus is.

Die aangrensende leefarea het 'n TV met DStv en gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer, lei na 'n groot onderdak-balkon met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig oor die see. 'n Toegewysde toesluitmotorhuis is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is binne 2 km vanaf Simbithi Country Club, 4,5 km vanaf Ballito Junction-winkelsentrum en Leefstylsentrum, en ongeveer 23,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabreeze 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Seabreeze, Eenheid 6, Ipahla-weg 8, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze, Eenheid 6, Ipahla-weg 8, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa17e1b8ebe6e9af8f0a9e051a520d8e3b5767ec78385bc30265113ef675aaaf9ad1b29e342fcfaadbc90a85f21ce4613697a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 8) Unit 6, Seabreeze 8 Ipahla Road, Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.511837001018 31.23081077368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za