Seabreeze Haven on 82 Main
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabreeze Haven on 82 Main is 'n moderne woonstel in die hartjie van Seepunt. Die elegant ontwerpte ruimte kombineer kontemporêre luuksheid met kusbekoring en is die ideale wegbreek vir 2 paartjies.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea langsaan het lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea met sitplek vir 4. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembad en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabreeze Haven on 82 Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang