Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Desmond D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Puik, lieflik en rustig gewees. SeaClusion was perfek gewees en baie lekker bly en kuier huis gewees. Die leefareas en slaap was lieflik gewees. Zama is sekerlik die beste huishulp wat ons nog ooit by 'n vakansiehuis gehad het. Ons het 14 dae gebly en so lekker gerus, tennis gespeel en geswem. Net jammer daar is nie 'n see-uitsig nie, maar die pragplek maak op vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
SeaClusion
Dankie vir die terugvoering, Desmond. Ons hoop julle kom weer by ons kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 125
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 125
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 125
per nag (plek vir 10)
Bespreek

12 Nkwazi Drive, 345 Nkwazi Ridge Estate, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c1534230020319c96199ede94dc956ba4ad09ab9b5f4bdb62097d37b2cd40c41af4f3edd17b114949ffddd8fda8bc91d638?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 12 Nkwazi Drive 345 Nkwazi Ridge Estate 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.284935049598 31.436089445824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang