Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gedeelde oprit. Wees asseblief respekvol teenoor bure. Geen huispartytjies word toegelaat nie. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste word vriendelik versoek om stiltetyd na 22:00 te handhaaf, aangesien die huis in 'n beboude woonbuurt geleë is. Inklok met 'n verteenwoordiger sal tot 20:00 plaasvind, waarna self-inklok van toepassing sal wees. Gaste word versoek om hul ID met aankoms te toon, en dit moet ooreenstem met die naam van die bespreeker.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Beyers Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang