Seafever

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seafever is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik.

Daar is 2 elegante kamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Badhanddoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit in die hoofslaapkamer. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Albei die slaapkamers het 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot die eetarea en tuin.

Daar is parkeerplek op die perseel. Ander geriewe sluit gratis WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit in visvang, asook sand- en branderplankry in. Gaste kan in seisoen walvisse en dolfyne gewaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seafever gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false