Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seafever

Gastehuis
Seafever
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n dubbelbed en badhanddoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit. Albei kamers deel ’n badkamer met ’n stort en bad. Die kamer beskik oor ’n balkon met ’n pragtige see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan, Erf 749, Paradise Beach, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84gVK25UHsWduRGSbQ1RD8SPHPWVU3jjO7vwjXnOqNOaY8TDV2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Lorstan Avenue Plot 749 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.113621081802 24.876634469357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem