Tugela Mouth Akkommodasie by SeaFrog Chalet | LekkeSlaap
+37
+37

SeaFrog Chalet

  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebotes-laan 28, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

SeaFrog Chalet is 'n rusktieke, grasdak-chalet van hout en klip op die eienaar se perseel in die middel van die Tugela Mouth-dorpie. Dié eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en ver weg van die stadsgedruis. Die naaste strand is egter nie 'n swemstrand nie. Die area bied uitstekende geleentheid vir klip-, branderplank- en riviervisvang tussen Mei en Augustus.

Die chalet het 'n luukse oopplan-slaaparea en -leefarea met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op die grondvloer, sowel as 'n solderarea wat ideaal is vir TV kyk, joga, lees of stiltetyd. Die badkamer het 'n groot stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n stoof met 'n oond en 'n mikrogolf. Die perseel het ook 'n braai- en vuurput-area. 'n Haardroër en 'n area waar jy op jou skootrekenaar kan werk is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar agter motorhekke.

SeaFrog Chalet is 5 minute se stap vanaf die strand en 20 minute vanaf die Tugela-riviermonding. Die perfekte swemstrand is in Zinkwazi, net 15 km suid van Tugela Mouth. Tussen Mei en Augustus is die area ideaal vir visvang vanaf die rotse en in die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaFrog Chalet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir SeaFrog Chalet
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lebotes-laan 28, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SeaFrog Chalet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebotes-laan 28, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDYwM2FmLTQwNTQtNDZkOC1iYjRmLTkwNjdkYzgyNDg3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 28 Lebotes Avenue Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.218676685475 31.505255736107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za