Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Seagull Hermanus Huis
Huisreëls

Die Huis bied slaapplek vir maksimum 4 mense.
Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste.
'n Minimumbespreking van 2 nagte oor naweke.
Langnaweke: Minimumverblyf van 3 nagte
Desember: 'n Minimumverblyf van 14 nagte
Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.
50%-deposito word vereis.
Harde musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let dat kinders onder 10 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem