LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagulls | LekkeSlaap
+16

Seagulls

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 16, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Seagulls is 'n selfsorgvakansiehuis op die strand in Southport aan die Suidkus. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.

Die vakansiehuis is troeteldiervriendelik en bied slaapplek aan 9 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierdie slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 3 kamers deel die tweede badkamer.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en ander toerusting en kookgerei toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n TV met kringklank en DStv. Die leefarea het ook stapeldeure wat op die stoep met 2 sitareas met 'n uitsig oor die swembad op die dek en 'n braai-area oopmaak.

Die voortuin se hek maak op 'n smal strook met inheemse plante oop en dis al wat die eiendom van die pragtige, ongerepte strand met 'n baie groot getypoel skei. Die gewilde Blouvlagstrand met lewensredders, 'n lieflike getypoel en 'n strandrestaurant en -kroeg onder melkhoutbome is net 500 m weg.

Goedgemanierde, klein tot mediumgrootte-honde is welkom en die eiendom is heeltemal omhein. Daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie, sowel as 'n alarmstelsel, kameras en laserstraalsekuriteit buite.

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie, dis is op 'n residensiële perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagulls sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fiddlewood-weg 16, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 16, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58006b3cc9a5216ea920960bc91bfddabbee5110aed9c2e43ff36e1256d812f1b4058d7e05cc5bb4de3179f1c70e69687a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 9) 16 Fiddlewood Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.675488 30.509411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!