Seagulls Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seagulls Guest House skuil in die hartjie van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap. Dié gewilde dorp het 'n lieflike strandmeer, oorde, strande, reservate en dit is veral gewild onder watersportliefhebbers en vissers.

Ons het slaapplek vir 29 gaste in 7 eenhede. Elke eenheid het sy eie ingang, toegeruste kombuisie, badkamer, beddegoed en handdoeke, sitarea buite en 'n braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rookarea buite. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes. Hengel- en bootvaarte is beskikbaar op versoek.

Seagulls is in die middel van Langebaan, lekker naby die Weskus Nasionale Park, die 18 putjie-gholfbaan, Club Mykonos Casino, en die pretpark vir kinders.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seagulls Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za