6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner Arbuthnot and Marine Terrace, Unit 11 Seahorse, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seahorse 11 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Seahorse-kompleks in Scottburgh. Dit is naby Scottburgh se hoofstrand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Beide badkamers het 'n stort. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n see-uitsig. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, ysmasjien, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die balkon met 'n gasbraai en see-uitsig. Die kompleks het 'n hysbak, gemeenskaplike swembad, speelgrond en veilige parkeerplek. Die strande het lewensredders en haainette. Gaste kan sonbaai, branderplankry, visvang, snorkel, gholf speel en lekker kos geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner Arbuthnot and Marine Terrace, Unit 11 Seahorse, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seahorse 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner Arbuthnot and Marine Terrace, Unit 11 Seahorse, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang