Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaPad at Romansbaai

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Oystercatcher-weg 336, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeaPad at Romansbaai is 'n pragtig versierde huis op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai. Dié privaat landgoed bied toegang tot 'n ongerepte en privaat sandstrand. Die huis het 'n swembad, uitstekende uitsigte en is net 150 m vanaf die strand.

Die pragtige huis is stylvol versier en spog met sementvloere, vloer-tot-plafon-glas, pasgemaakte kaste, en blindings en luike wat met 'n afstandbeheer werk.

SeaPad strek oor 2 verdiepings. Daar is 'n privaat ingang en 'n en suite-gastekamer met 'n balkon en 'n stoep op die intree-verdieping. Daar is 'n stel trappe wat dié verdieping met die grondverdieping verbind. Op die grondverdieping is daar 'n hoofslaapkamer met 'n skerm tussen die slaaparea en die leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea bied 'n uitsig oor die see en die strand. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wynyskassie, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die huis het braaigeriewe, 'n musiekstelsel en groot skuifdeure wat na die swembad en stoep lei.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaPad at Romansbaai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 6

Jaar gelys 11

Ligging

  • Romansbaai Beach Estate, Oystercatcher-weg 336, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Oystercatcher-weg 336, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6ff6fa3db75f330cb3e0525d59d5230bec84e4741a362a84956d06c0783f0e96b37883fcbab9af1c69ddf2f60109b1d034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 4) Romansbaai Beach Estate 336 Oystercatcher Road 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.611009152358 19.328620232345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem