Seas the Day
12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Ann Arbor, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seas the Day is 'n pragtige vakansiehuis in Scottburgh, KwaZulu-Natal. Die eiendom is naby strande, restaurante en besienswaardighede in die area.
Hierdie stylvolle eiendom is geskik vir 12 gaste en het 'n drieslaapkamerhuis, 'n tweeeslaapkamerwoonstel wat aan die huis grens, en 'n ateljeewoonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers in die huis het beide 'n dubbelbed en gebruik die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die slaapkamers in die woonstel het 'n dubbelbed en die ateljee het ook 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis in die hoofhuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike banke, 'n kaggel en 'n TV met Netflix.
Daar is ook 'n pragtige swembad op die perseel wat die nuutste toevoeging is.
Beide woonstelle het 'n privaat ingang en 'n kombuisie waarvan een 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond het.
Die verblyf het 'n 5000 liter rugsteunwaterstelsel, asook 'n 10 KVA rugsteunkragstelsel in die geval van beurtkrag.
Die huis spog met 'n ingeboude braai, draagbare braaigeriewe, parkeerplek op die perseel vir maksimum 2 voertuie en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 95
Resensies 490
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Ann Arbor, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Ann Arbor, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang