Seascape Lodge 21 Uvongo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seascape Lodge 21 Uvongo is aan die Suidkus geleë en is die perfekte vakansiebestemming in Uvongo. Ons bied die ideale verblyf vir jou volgende gesinswegbreek.

Dié klein, knus selfsorg-eenheid is in 'n kompleks met 'n gemeenskaplike swembad geleë. Daar is 'n dubbelbed, enkelbed en 'n stapelbed met 'n dubbelbedmatras onder en 'n enkelbedmatras bo, so dis perfek vir 'n gesin van 6. Die eenheid beslaan 41 m² en het 'n braai-area. Dit is 800 m vanaf Uvongo-strand en ongeveer 4 km vanaf Margate. Dié eenheid het ongelukkig nie see-uitsigte nie.

Daar is 'n KwikSpar en seekos-restaurant oorkant die pad wat sommer te voet bereik kan word. 'n Plaaslike kroeg en eetplekkie is net 'n paar kilometer van die kompleks af en jy kan die golwe hoor, maar nie van die eenheid af sien nie.

Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie. Moet asseblief nie op 'n Sondag in te klok nie omdat niemand beskikbaar is om vir jou die eenheid se sleutels te gee nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Seascape Lodge 21 Uvongo sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seascape Lodge 21 Uvongo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R320 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za