Paternoster Akkommodasie by Alamapstieks | LekkeSlaap
+14
+14

Alamapstieks

  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alamapstieks is in Paternoster, 'n prentjiemooi vissersdorpie, geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies wat saam reis.

Dié bekoorlike dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n TV. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ingeboude braaigeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer is op die eerste verdieping, het 'n TV en lei na 'n terras met braaigeriewe en sitplek.

Alamapstieks is 50 m van die strand met al sy skulpies af. Paternoster is sowat 150 km Noord van Kaapstad op die R27 en 15 noord-wes van Vredenburg wat dit die perfekte naweekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy unieke spesies en die wildeblomme wat hiér groei.

Slaapplek

’n Bespreking by Alamapstieks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Alamapstieks
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alamapstieks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhNGFjMDRiLTMzMzgtNDg3OS05NzdlLTgxNTNjMTdmNWM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 5 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.80535 17.898408333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za