Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashells B Beach View Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geraas word nie toegelaat nie.
Let asb. dat slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek het op die perseel toegelaat word.
Daar is slegs een parkeerplek per voertuig beskikbaar op die perseel.
Partytjies en ander groter funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Vullis word by die vullisarea by die onderste ingang weggegooi.
Die ingang van die swembad is op die grondverdieping. Slegs gaste wat in die vakansiewoonstelle bly, mag gebruik maak van die hoofswembad.
Rook is in die woonstel verbode. Indien gaste rook in die woonstel sal die breekskadedeposito nie terugbetaal word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Skade moet aan die bestuurder gerapporteer word.
Vlekke op die linne, soos sonroomvlekke, en vlekke op die meubels se bekleding sal by die rekening geplaas word.
Met vertrek moet die woonstel gelos word soos wat dit gekry is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forset Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc398522836c15f435524d30ddda1eb6f176464ee1fab6aa788c9ae639e25cac7f895ffce9eefb60d72c82e4f3bea79cb4f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 2) Forest Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.741176059693 31.078729689996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem