Beskrywing
Stella Maris 15 is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat onlangs opgeknap is. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis lei na 'n sitarea. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentrale toonbank met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitple, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix en daar is 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye en 'n lieflike see-uitsig kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak indien nodig, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stella Maris 17 is 'n selfsorgwoonstel wat oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en sitarea beskik. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis lei na die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix, asook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 2 dagbeddens in die sitarea met slaapplek vir 2 ekstra gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak indien nodig, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang