Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Historical Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Seaside Historical Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariëtte E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariëtte E
Saam met vriende

Heerlik. Pragtige natuur en see-uitsig vanaf stoep.

Pragtige natuur en mooi see-uitsig vanaf stoep. Oulike huisie met gerieflike slaapplek. Kombuis egter baie beknop. Badkamergeriewe in hoofhuis baie ongerieflik. Gelukkig was kothuis tot ons beskikking met gerieflike badkamer. Messegoed en 'n pan in kombuis was nie skoon nie. Lig in agterplaas tussen hoofhuis en kothuis kort. Huis is verder goed toegerus en uitstekend beveilig. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Historical Cottage se terugvoer

Thank you for your valuable feedback. We will certainly take more time and effort to make sure everything is up to excellent cleaning standards; which is something we find very important!
Being an old Historical Cottage, en-suite bathrooms were not common in the past but certainly something we appreciate now - I am pleased we could make the bathroom set up more suitable for you during your stay.
It was a pleasure to host you and your friends and glad that you enjoyed your stay and time together.

Seaside Historical Cottage
Kim G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming little cottage right on the beachfront.

We had a lovely weekend at this cottage in Kleinmond. It's very quaint and memorable and Vanessa was very helpful and efficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Historical Cottage se terugvoer

So glad you had a lovely stay. It was an absolute pleasure to host you. We hope to see you again soon.

Seaside Historical Cottage
Max A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Max A
Gesin met klein kinders

Very nice spot. Perfect quick getaway from Cape Town.

We had a great time. Our little son enjoyed the walks and views. Was great to be so close to the ocean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Historical Cottage se terugvoer

So glad you had a good time and your son had fun. It was a pleasure to host you. Hope you will visit us again in the future.

Seaside Historical Cottage
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J
Gesin met tieners

Dit was absoluut "luuks", 'n huisie waarvan ek nog altyd gedroom het om vakansie in te hou.

'n Pophuis met al die geriewe nodig vir 'n vakansie as gesin saam. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie en die diens gelewer deur Vanessa was puik en altyd vriendelik. Sy was altyd beskikbaar, selfs haar hond het kom inloer. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Historical Cottage se terugvoer

Thank you for your complimentary review. It was an absolute pkeasure to host you and your family. I am thrilled that you had a wonderful holiday by the sea and created special memories. We hope you will come visit again.

Seaside Historical Cottage
Piet V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met alle geriewe.

Mooi plek, skoon en netjies. Naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Historical Cottage se terugvoer

Hello Piet,

Thank you for your review. I appreciate your feedback and high ratings. Please let me know if we can improve in any area.
We hope to host you again.

Best regards,
Vanessa

Seaside Historical Cottage
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lae Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f557b6694a8419f6c7152bef9d0ad62bc0b692a3db0608ca4faf09ad3a717ceb7e91acba436c370992f2810a28511c5ab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 24 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.345607736203 19.015763449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem