Seaside Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby die hawe en die strand.

Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 kamers met 'n dubbelbed elk. Een kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is ook 'n derde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Volledige DStv en WiFi ingesluit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, wasmasjien en ander toebehore. Die oopplan-leefarea bied toegang tot die erf met 'n braaikamer.
Desember vakansie seisoen minimun 14 dae besprekings

Slaapplek

'n Bespreking by Seaside Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaside Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za