LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SeaSide Self-Catering | LekkeSlaap
+97

SeaSide Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir SeaSide Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Juan-lee M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-lee M
Saam met vriende

Heerlik

Die bestuur was baie ordentlik en het ons tuis laat voel.

Johan S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Great.

Ontvangs was great en alles baie gerieflik.

Deoleen V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoleen V

Dit was baie lekker.

Dit was baie meer as wat ons verwag het.

Yolande B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Gesin met klein kinders

Puik.

Baie netjiese akkommodasie en vriendelike diens. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Trish B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol

Personeel was vriendelik, hulpvaardig. Geriewe uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyable

Staff were friendly, helpful. Facilities excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dineo M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig.

Ons kuier was baie lekker, ons het baie tuis gevoel en was nie baie gelukkig om terug huistoe te gaan nie. Sal beslis weer gaan.

Charlotte T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T
Gesin met klein kinders

Warm vriendelike ontvangs. Lieflik, netjies en veilig.

Sien sterre.

Louise V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie netjies, als wat jy nodig het, ruim genoeg!

Baie lekker gekuier en sal enige tyd Seaside aanbeveel!

Jacques P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met tieners

Netjies met alles funksioneel en goed onderhou.

Baie aangename tyd. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sou oond dalk waardeer het in eenheid.

Anton B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

Baie Lekker!

Ons het net nie die eenheid gekry waarvoor ons gevra het nie.

Tebogo K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Place is clean and safe.

Rajiv D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajiv D
Gesin met klein kinders

Very relaxing. Clean and cosy place.

Enjoyed the setting of the accommodation. Clean and very cozy and private. Very secure as well. Thanks to Marelize for the friendly service rendered.

Nico B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Kan hier bly om al die omliggende plekke te gaan besigtig soos Alexanderbaai Hondeklipbaai en Kleinsee.

Johan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie.

Waarde vir geld en baie netjies. Woonstel is goed toegerus.

Chris N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met klein kinders

Die eenheid was splinternuut en was toegerus met als wat ons nodig gehad het. Gereelde skoonmaakdienste was ingesluit. Ons het lekker gerus en sal weer gaan!

Die straat waarin Seaside Self-Catering geleë is kan redelik besig raak en soms pla as jy hou van privaatheid en stilte.

Faith H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith H

We had a good time. Wish we were there for longer.

On arrival we were welcomed by a friendly manager, she was so good. The location was the best and the apartment was clean. The kitchenette had everything - it made our life easier.

Anne-marie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie G

Ongelooflik mooi, skoon en loopafstand vanaf die see.

Nuwe eenhede, skoon, netjies, ruim en pragtig ingerig. Vol geriewe met 'n wasmasjien en stofsuier ook. Dit is ook netjies met ’n buite-braai, onderdakparkeerplek en ’n elektriese heining, asook ’n alarmstelsel.

Rudi V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon en netjies.

Ons sal beslis weer met 'n volgende vakansie die eenheid bespreek, hulle kan dalk net 'n waaier in die huis sit, maar dankie dit was great gewees.

Tendai M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tendai M
Gesin met klein kinders

Best customer care, security. Clean and quiet.

Will visit again definitely. The owner of SeaSide is very friendly and accommodating. The place was very clean beyond our expectations. It is so quiet with the sound of the ocean only which is nearby the units. We enjoyed and the kids really enjoyed the stay.

Eugene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Die plek was netjies en skoon.

Dit is duidelik dat die instansie goed in stand gehou word.Sal vir seker weer in toekoms weer van instansie gebruik maak.

Ilona H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H
Gesin met tieners

Baie vriendelik, skoon en netjies sal dit definitief aanbeveel.

Dankie vir jou vriendelikheid, Suzanne.

Jaco L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie lekker, goed toegerus, kon lekker uitrus!

Saretha F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha F
Gesin met tieners

Fantastiese plekkie, modern en goed uitgerus.

Sal definitief weer gebruik maak van jul dienste en dit ook sterk aanbeveel!

Betsie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Voel veilig en tuis daar.

Basil C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil C
Gesin met tieners

December family vacation.

Clean unit, quiet and relaxing and very close to beautiful views of seaside and village. Would definitely recommend to anyone willing to make the trek to this beautiful part of the country.

Tshireletso B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshireletso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect. I am glad I chose SeaSide Self-Catering.

See stars.

Katlego M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens en 'n skoon chalet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Excellent service with clean chalet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Patrick M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Gesin met tieners

Baie aangenaam en veilig, rustige ontspanne atmosfeer.

Huis baie netjies en veilig. Sal dit aanbeveel vir rustige ontspanning.

Daniel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Die eenheid was pragtig, skoon en ons was verbaas oor die moderne meubels.

Ons sal beslis terug wees. Die eenhede is nuut gebou met goeie sekuriteit. Dit bied 'n gevoel van 'n eie moderne, volledig gemeubileerde strandhuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The unit was stunning, clean and we were surprised by the modern furnishings.

We will definitely be back. The units are newly build with good security. It provides a sense of having your own modern fully furnished beach house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fransie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie V

Gerieflik.

Pragtige verblyf. Ons het 3 eenhede gehuur en dit was netjies en gerieflik. Die watertoevoer in Oester was egter pateties.

Andrea B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Die eenhede was baie netjies en ten volle toegerus. Ons as gesin het als gehad wat ons nodig sou hê. Die feit dat daar 2 badkamers is, was vir ons 'n definitiewe pluspunt. Toekomstig sal ons vir seker weer daar bly.

Ester V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir die pragtige en bekostigbare chalet waarin ons tuisgegaan het. Alles is baie modern en netjies en toegerus met baie meer as wat mens nodig het. Die personeel is uiters vriendelik en sal enigiets doen om jou tuis te laat voel. Dis baie veilig en dus hoef mens oor niks bekommerd te wees nie. Ons het ons hondjies saamgeneem en daar is 'n ruim grasperkie waarop hulle kon baljaar - die hondjies is net so vriendelik verwelkom soos ons. Voorwaar 'n plek om aan te beveel en ons sal vir seker teruggaan!

Hettie O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, pragtig, netjies en skoon.

Baie lekker gebly by Mossel. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Chalet is baie netjies en skoon.

Cecil N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N
Gesin met klein kinders

Excellent.

Very well and very nice!

Laetitia V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en goed toegerus.

Heerlik ontspanne, netjies, kan plekkie hoogs aanbeveel. Rustig en baie veilig. Goed toegerus, hartlike gasvrou.

Odette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V
Gesin met tieners

Rustige plekkie.

Dit was ons eerste keer in Port Nolloth. Baie stil dorpie en nie regtig iets om te doen nie. Die verblyf het aan ons behoeftes voldoen, net jammer dat jy nie 'n see-uitsig het nie. Die eenhede is goed ingerig.

Jaco L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Ons wooneenheid was fantasties, pragtig skoon, mooi gemeubileerd en ons is baie tuis laat voel! Ons kannie wag om weer te kom nie!

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, ons het ons verblyf verskriklik geniet. Alles was perfek en beter as verwag. Alles was baie netjies en in stand gehou, kon nie vir beter vra nie!

Jeanne T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne T
Gesin met klein kinders

Heerlike, gemaklike gesellige verblyf.

Baie netjies, gerieflik, skoon en gemaklik! Die stoepie met braaiplek is goed beskut teen die wind. Dit is jammer daar is nie 'n see-uitsig nie, maar mens hoor darem die see en binne 50 m se stap is jy op die strand.

Thomas S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Gesin met klein kinders

Dit was pragtig.

SeaSide Self-Catering was die rede hoekom ons verblyf in Port Nolloth so asemrowend was. Die blyplek is pragtig, skoon en baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit was altyd lekker om na daai lang stappies op daai fantastiese mooi lang strande terug te keer na ons blyplekkie. Die eienaars en mense wat daar werk was van dag een tot en met ons laaste dag vreeslik vriendelik en baie hulpvaardig. Hierdie is 'n moet vir almal wat Port Nolloth besoek en ek sal definitief weer terugkom. Baie dankie julle, dit was regtig 'n baie lekker blyplek!

Rita K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gekuier.

Ons was vriendelik ontvang. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Kan dit definitief aanbeveel as jy 'n rustige vakansie wil geniet.

Henk B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en prakties.

Jammer daar was geen see-uitsig, of enige uitsig uit die eenheid. Egter naby aan die strand.

Eddie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe dat dit bitter koud was het ons lekker gekuier.

Al die geriewe was uitstekend. Het selfs 'n verwarmer voorsien om huisie warm te maak. Net baie ver om te ry en geen blomme om te sien nie.

Elaine C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Alles was perfek en ons sal dit beslis aanbeveel.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.

SeaSide Self-Catering
Anne-marie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie C

Lieflik.

Sien sterre.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.

SeaSide Self-Catering
Chris V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker drie nagte slaapplek.

Ons toer met motorfietse so ons soek skoon, netjies en 'n lekker bed om in te slaap. Die huisies is nuut so dit is baie netjies.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.

SeaSide Self-Catering
Monica S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S
Gesin met tieners

Splinternuut.

Baie netjiese, nuut geboude akkommodasie. Personeel baie hulpvaardig. Baie veilig.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

More Me Schwartz,

SeaSide wil u graag bedank vir die terugvoering, dit was vir ons 'n plesier om u te kan akkommodeer. Ons hoop en vertrou om u weer in die nabye toekoms te sien.

SeaSide Self Catering

SeaSide Self-Catering
Gerrit C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C
Saam met vriende

Was puik!

Sien sterre.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering en u SeaSide Self-Catering ondersteun het. Vertrou dat ons u in die toekoms weer sal kan akkommodeer.

SeaSide Self-Catering
Chris C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie van hoë kwaliteit.

Uitstekende, pragtige akkommodasie. Goed geleë. Sou baie graag langer wou bly.

SeaSide Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word waardeer.

SeaSide Self-Catering
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 5) 48 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.27744 16.88038
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!