LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Story | LekkeSlaap
+33

Seaside Story

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokbossingel 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaside Story is 'n eksklusiewe vakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig in die hawedorpie Yzerfontein aan die prentjiemooi Weskus van Suid-Afrika. Dié rustige kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, fantastiese visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers het elk 'n see-uitsig en bied toegang tot die balkon.

Die oopplan-kombuis is onder en lei na die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n houtkaggel, 'n TV, gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer maak op 'n lieflike buitekuierarea oop.

Yzerfontein is bekend vir sy natuurskoon en ongerepte strande, insluitend die 16 Myl-strand wat van die hoofswemstrand na die Weskus Nasionale Park wat aan die dorp grens strek.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Story sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Seaside Story
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kapokbossingel 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Story het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokbossingel 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cc0f7c49da3468cacebd19cfade64322dd7bd1288bb4a861b975b1e6dd9584eb1b33e43c83a8452df2eced9e1e48b649e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 36 Kapokbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.360382682559 18.161975613631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!