Seaside The Villa's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaside The Villa's bied 3 selfsorgwoonstelle in Gonubie, 'n kusdorpie teen die mond van die Gqunube-rivier, 21 km noordoos van Oos-Londen.

Die woonstelle het elkeen slaapplek vir 8 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed (dit kan vervang word met 3 enkelbeddens op versoek), en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die boonste badkamer het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, en 'n mikrogolfoond. Daar is genoeg breekware en eetgerei vir 8 gaste. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe buite. En 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Kenmerke

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaside The Villa's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false