LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Village BG4 | LekkeSlaap
+20

Seaside Village BG4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village BG4, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Village BG4 is 'n vakansiewoonstel in Seaside Village in Big Bay. Hierdie selfsorgwoonstel bied al die geriewe vir 'n paartjie op 'n romantiese wegbreek of 'n sakereisiger wat na 'n stil plek in die Kaap op soek, maar steeds wil toegang hê tot Kaapstad se besige naglewe.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n toe stoep met 'n tafel en sitplek. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Seaside Village is in Big Bay, net 'n paar meter van die strand af en bied die gerief van 'n winkelsentrum, goeie restaurante en maklike toegang tot Kaapstad, Century City en Weskus met sy verskeidenheid dorpies, wynlandgoedere en die pragtige Weskus Nasionale Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Village BG4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village BG4, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village BG4, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b142d4aeb3067a7f4fa5425d7bb32684b96f40dad321151c96ddff4474fa128964d2c2709859faac5c55c50a37cb03d40a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) Otto du Plessis Drive Seaside Village BG4 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.787974207644 18.456521065979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!