Seaside Village J9
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 981 Otto du Plessis Drive, Unit J9 Seaside Village, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaside Village J9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Met 'n uitsig oor die see en moderne geriewe, is dit stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante en geriefswinkels net voor jou deur.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en maak oop na 'n bekoorlike balkon met buitesitplek, wat gedeeltelike see-uitsigte in die verte bied. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste geniet veilige onderdakparkering en 'n ligging naby die strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies wat 'n see-wegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 981 Otto du Plessis Drive, Unit J9 Seaside Village, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 981 Otto du Plessis Drive, Unit J9 Seaside Village, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang