6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Link Road, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seasonnet10 is in 'n kompleks op die strandfront in Freeland Park en is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste.
Dié duplekswoonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. 'n Enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel of toonbank geniet. Die sitkamer het 'n TV, DVD-speler, DVD's en daar is onbeperkte WiFi.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis. Gaste kan die strandstoele, strandsambrele, lyfplanke en branderski's gebruik. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Gaste kan op die strand lê, snorkelduik, swem, branderplankry, voël-, dolfyn- en walviskyk, gholfspeel by die Scottburgh Gholfklub of Croc World besoek. Ry sommer ook na die Clansthal Green Point Vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
DnA Integrated Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Link Road, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seesonnet10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Link Road, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang