Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasons Golf, Leisure and Spa

Luukse lodge-kamer
Vanaf R2 671
R2 671 R2 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers bied die ideale verblyf vir 'n vinnige wegbreek en is lekker ruim, het baie natuurlike lig, asook 'n moderne aanleg. Daar is 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Die kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak. Ontbyt is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Villa
Vanaf R3 905
R3 905 R3 515
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa is ’n moderne eenheid wat oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne aanleg. Dit is ideaal vir ’n gesinswegbreek. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar op ’n dubbelslaapbank.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium Villa
Vanaf R4 549
R4 549 R4 094
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepingvilla het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak. Daar is ’n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n toonbank en die sitarea het ’n sitkamerstel en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n stoeparea met braaigeriewe, ’n etenstafel en ’n privaat plonspoel. Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse lodge-eenheid (2 beddens)
Vanaf R4 642
R4 642 R4 178
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir groepsvakansies of groter gesinne. Gaste kan 1 tot 4 kamers met 'n kuierarea bespreek. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei, en ’n toilet en ’n wasbak. Die kamers is ruim, het baie natuurlike lig, asook 'n moderne aanleg. Elke kamer het 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Elke kamer lei na die kuierarea. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n braai-area buite en 'n vuurput. Dit is die ideale opsie vir vriende wat op soek is na 'n naweekwegbreek of vir groot gesinne.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse lodge-eenheid (4 beddens)
Vanaf R7 062
R7 062 R6 356
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse lodge-eenheid is ideaal is vir groepsvakansies of groter gesinne. Gaste kan 1 tot 4 slaapkamers met 'n kuierarea bespreek. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die dubbelbedslaapkamers se en suite-badkamers en die aparte badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei, en ’n toilet en ’n wasbak. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne aanleg. Elke kamer het 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Elke kamer lei na die kuierarea. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n braai-area buite en 'n vuurput. Dit is die ideale opsie vir vriende wat op soek is na 'n naweekwegbreek of vir groot gesinne.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Huis
Vanaf R7 062
R7 062 R6 356
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vierslaapkamerhuis is ideaal vir 'n groot groep of groot gesin. Die ruim kamers het baie natuurlike lig en moderne afwerkings. Gaste het toegang tot die kuierarea vanuit elke kamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 671
R2 671 R2 404
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 356 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 116 Hartbeesfontein Plaas 445JQ, Seasons Eko-landgoed, Ou Rustenburg-pad, 10 km buite Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d5lD6hi9ixeMenslPpn3KGujwXHMuvgtGcjnge7y0gPXmmpY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 671 nouVanaf R2 404 per nag, vir 2 mense 66 5 1 4 Portion 116 Farm Hartbeesfontein 445JQ Seasons Eco Estate, Old Rustenburg Road 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.701216667409 27.849355711639