Amanzimtoti Akkommodasie by Seaview Apartment Amanzimtoti | LekkeSlaap
+20
+20

Seaview Apartment Amanzimtoti

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seaview Apartment Amanzimtoti is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers en 'n balkon met 'n see-uitsig. Dit is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en wat bekend is vir 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal langs die kus besoek.

Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere satelliet-kanale.

Die kompleks bied 1 parkeerplek vir die woonstel en daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area. Die dorp bied verskeie winkelsentrums, vermaak-venues en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview Apartment Amanzimtoti sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Hongaars

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Seaview Apartment Amanzimtoti
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMjHi2oub1TgwTU0yTvZVznAQWHTsVIY3wzFRkCqTTdieDo0Cy9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 4 21 Beach Rd Afsaal Apartment 703 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.055952713799 30.8847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za