Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Apartment Amanzimtoti

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Seaview Apartment Amanzimtoti
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maryke V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Awesome - genoeg ruimte, pragtige view.

Ons as gesin kon in gemak leef en ons vakansie geniet. Woonstel het in al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise F
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Baie skoon en netjiese woonstel. Lynn en Keith gaan uit hul pad om alles vir jou gemaklik te maak. Enige probleme word dadelik aangespreek - sal net voorstel die foto's word opgedateer om te wys dat daar nie meer 'n oond is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike woonstel.

Die woonstel was baie baie netjies. Ons het baie lekker gekuier. Woonstel is mooi uitgelê en beskik met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Ons sal beslis die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Gesin met tieners

Ek sal beslis teruggaan Seaview toe! Uiters netjies, veilig en perfekte ligging. Dankie Lynne en haar man!

Ek en my man en ons kleindogter was by Seaview vir die SA landloop. Met ons aankoms al het Lynne en haar man ons tuis laat voel, die woonstel was bitter netjies en skoon, al het ons vroeër ingeklok. Hulle het uit hul pad gegaan om als gerieflik vir ons te maak. Seaview is gerieflik naby als. Dit is uiters veilig en rustig! Ek het die Vrydagnag bitter siek geword, my man en kleindogter het by Lynne hulle se woonstel aangeklop om hulp. Hulle het vir geen oomblik gehuiwer om te help nie. My man het flou geword en tekens van 'n hartaanval getoon. Lynne het onmiddellik opgetree, haar man het ons hospitaal toe gevat. Sy was konstant met ons kleindogter in kontak. Niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het ons ook kom haal toe ons Saterdag ontslaan is. Lynne was selfs na ons ontslag besorg oor ons, was dit nie vir haar nie kon dinge anders gewees het. Hulle is beslis 'n aanwins vir Seaview. Dankie vir julle gasvryheid. Julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananda C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gasvry en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionet H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionet H
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Lekker naby alles en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phiwayinkosi D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phiwayinkosi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's an enjoyable place.

It is clean and close to malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome people, awesome place, so nice! Highly recommended.

Perfect place to stay. You have everything around in walking distance - shops, bars, restaurants, supermarkets etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ruim genoeg. Netjies en skoon.

Ons het nie veel om by te noem nie, net dat ons baie lekker gebly het en vir seker weer sal gaan, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyron C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an awesome stay.

This is a great place, would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Lekker en interessant.

Lynn is baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMjHi2oub1TgwTU0yTvZVznAQWHTsVIY3wzFRkCqTTdieDo0Cy9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 21 Beach Rd Afsaal Apartment 703 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055952713799 30.8847