Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R570.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Self-Catering
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word per woonstel vereis. Dit moet voor aankoms via bankoordrag betaal word.
Die breekskadedeposito word een dag na vertrek terugbetaal.
Huisreëls:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die woonstelle.
- Geen besoekers word in die kompleks of woonstelle toegelaat nie, net die gaste wat bespreek het word toegelaat.
Laat weet asb. indien daar meer gaste arriveer. Ekstra gaste betaal ekstra.
- Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
- Gaste mag nie in die gange skree nie.
Let wel dat dit 'n selfsorgwoonstel is en dat daar nie 'n skoonmaakdiens is nie. Los asb. die woonstel in 'n netjiese toestand. Skoon linne word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Rd, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang