Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Seaview B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met tieners

Baie gerieflik en sentraal geleë. Waarde vir geld.

Die verblyf was baie lekker gewees. Skoon, netjies, veilig en baie vriendelike diens. Sal dit vir seker aanbeveel. Nogmaals dankie Tannie Amanda en Oom Gary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sameul W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik om by die winkels uit te kom.

Baie lekker gebly en was naby aan alle winkels baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die was awesome.

Akkommodasie en gasvryheid was uitstekend. Sal dit aanbeveel. Pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Baie dankie Nicolette, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet. Ek het jou kuier baie geniet

Seaview B&B
Sameul Williams W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameul Williams W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was uitstekend.

Ja, dit was baie lekker en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly V
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Absolutely loved our stay! Breakfast was delicious and something different each day. Our room was always neat and tidy, and the hosts were so friendly and accommodating. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J
Saam met vriende

Friendly beautiful people. Most amazing view, best food, everything was amazing.

We had the most amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant B&B.

Amanda and Gary made us very welcome and comfortable. Breakfast was delicious, the room comfortable, and the view of the ocean spectacular. They even called us to let us know that we'd left something behind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Saam met vriende

Asemrowend, gasvryheid en baie goeie diens.

Met ons aankoms die aand was ons soos familie verwelkom, vol liefde en vreugde. Die verblyf was uit die boonste rakke en naby aan als. Dit het gevoel of ons die mense al jare ken, die uitsig is 100% soos op die foto's aangedui. Die ontbyt was heerlik en elke oggend iets anders gewees. Sal Seaview B&B aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Tannie Amanda vir die wonderlike diens, sal definitief weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Saam met vriende

Asemrowend en gasvryheid.

Met ons aankoms was ons soos familie verwelkom, vol liefde en vreugde. Die verblyf was uit die boonsterakke, dit het gevoel of ons die mense al jare ken, die uitsig is 100% soos op die foto's aangedui word. Die ontbyt was heerlik en elke oggend iets anders gewees. Sal Seaview B&B aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Tannie Amanda vir die wonderlike diens, sal definitief weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Jurie, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle het nie soos
gaste gevoel nie, eerder goeie vriende! Baie dankie vir die blomme, en Jurie veral jou ander
hulp, jy is 'n ware 'gentleman'
Baie liefde

Seaview B&B
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, and definitely a venue that I would revisist in the future.

Our hostess and host were awesome. I would like to take this opportunity to thank Amanda and Gary for everything. Not only were they friendly, but also made us feel welcome as family and friends. Regular messages were sent to make sure we know where the venue was. Nothing was too much. Thank you Amanda and Gary for making our stay so pleasant. If I travel to KZN again, this will be my destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi dear Carel and Mariza, many thanks for your very kind words. Meeting guests like you is such a
pleasure, it feels like friends visiting, not 'hosting guests'.
Wishing you lots of love and happiness xx

Seaview B&B
Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Enkelreisiger

Gasvry en baie lekker gebly.

Baie vriendelike en heerlike ontbyt. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en mense is baie gasvry en aanpasbaar.

Die eienaars was altyd gasvry en het ons welkom laat voel. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Gerhard,
Baie dankie vir jou gawe woorde.
Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en huisves. Ek wens julle 'n wonderlike 2023 gevul met baie liefde en sukses.
Lekker bly.

Seaview B&B
Rechardt S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rechardt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders, opwindend en rustig.

Ontbyt was baie lekker. Uitsig van ons kamer was besonders, asook die uitsig om te kyk na die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Dit was 'n pleasier om julle te ontmoet.
Goeie wense vir die toekoms.

Seaview B&B
Jan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met tieners

We watched the wales from the garden.

Nice whale watching during breakfast. Did a marvellous whale and dolphin boat trip and did several braai sessions with a sea view. Great breakfast as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Jan,
Thanks for your great comment. It was a huge pleasure meeting you and your family.
Keep well

Seaview B&B
Linda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

A peaceful haven with an amazing sea view.

We loved our stay at Seaview B&B. Good communication throughout, a warm welcome from our friendly hostess, Amanda. Comfortable accommodation and with everything we needed for our stay, including Wi-Fi and the full DStv package. Amanda prepared delicious breakfasts served at a time that suited us. Excellent value for money. Will definitely choose Seaview B&B if I am in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Linda,
Thanks for your kind words.
It was great meeting you :)

Seaview B&B
Cj M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj M

Amazing mense laat mens baie tuis voel. Doen vreeslik baie moeite.

Hulle maak seker dat jy gemaklik is en alles het wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi CJ,
Dankie vir jou gawe woorde CJ. Dit was baie lekker om julle as gaste te he.
Hoop om julle weer eendag te sien.

Seaview B&B
Jeffrey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good short stay and good value for money.

A good stay indeed with beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

It was great meeting you Jeffrey.
Thanks for choosing to stay over at my place.

Seaview B&B
Chrystell G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing host and accommodation.

We stayed for a week but that's way too short for this amazing place, Amanda is an incredible host and she made us the most delicious breakfast each morning. Wish we had more time there. See you soon Amanda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Chrystell, thanks for your very kind words.
It was a huge pleasure meeting you and Frans, you were great guests/friends
and we hope to see you again one day.

Seaview B&B
Steven V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Gesin met klein kinders

Awesome!

Veilig, skoon, netjies en vriendelike mense. Alles wat mens soek in enige akkommodasie. Heerlikste ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Dit was 'n baie groot plesier om julle te huisves.
Die kamer was so netjies, ek het amper gedink julle het op 'n ander plek geslaap!
Vreeslik dankie vir jou kompliment oor die ontbyt, no pressure.

Seaview B&B
Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye verblyf teen bekostigbare prys.

Amanda en Gary, baie dankie, ons het heerlik by julle gebly. Ontbyt elke oggend was smaaklik en ons het as vriende daar weggery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia B
Gesin met tieners

Excellent.

Very homely stay. Felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view and lovely rooms!

Absolutely love the host, friendly and lovely breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viani D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viani D

Rus vir die siel.

Wonderlike mense, heerlike ontbyt, mooi see-uitsig en lekker gerus. Sal defnitief Seaview aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Viani,
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was n groot plesier om julle
te huisves.
Big hugs!
Amanda
xx

Seaview B&B
Abigail V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en kalmte.

Diens was uitstekend. Amanda het 'n hart van goud en het dit so spesiaal vir ons gemaak as 'n familie. Die plek is netjies die uitsig is asemrowend mooi en ons kon nie vir beter diens vra nie, alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakob S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Gasvrye eienaars. Plek is netjies en gebied stil. Dit was 'n rustige wegbreeknaweek.

Plek was skoon en netjies. Rustige omgewing met veilige parkering. Eienaars byderhand om enige navrae en probleme uit te sorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om kennis te maak Jakob, en julle is altyd baie welkom vir nog 'n kuier.

Seaview B&B
Marco N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco N
Gesin met klein kinders

Great accommodation.

The room was clean, very comfortable, and the owners Amanda and Gary were amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend Seaview B&B for anyone visiting Amanzimtoti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

It was great meeting you and thanks for choosing to stay at our home.

Seaview B&B
Corlien B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien B
Gesin met klein kinders

Amanda en Gregg - julle was fantasties!

Dankie vir al die hulp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Baie dankie, Corlien. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle is altyd baie welkom.

Seaview B&B
Chris J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Persoonlike diens van Amanda. Was baie bereid om met enige iets te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Dankie Chris, julle was maklike gaste wat soos vriende gevoel het. Lekker bly.

Seaview B&B
Anita M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Amanda en Gary het ons baie vriendelik ontvang en het ons baie welkom laat voel. Die kamer was ruim, skoon en netjies en die uitsig vanaf ons kamer was net wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was heerlik. Gary het vir ons hulle strandsambreel aangebied toe hulle hoor dat ons strand toe wou gaan vir die dag. Amanda het gereeld met ons kom gesels en hoor of ons iets nodig het. Die gastehuis is presies soos op die webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Anita, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle is perfekte gaste.
Baie dankie dat julle ons plek gekies het in Amanzimtoti.
Lekker bly.

Seaview B&B
Hantie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and pleasant.

Very beautiful, clean and the best quality. Breakfast was a feast every morning. They go out off their way to accommodate with extra's. We arrive as guests and leave as friends. Our stay was the most pleasant stay out off all we had before. Thank you for a special stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Enkelreisiger

Baie gesellig en huislike atmosfeer.

Die diens en ontbyt was 5 ster. Die see-uitsig is van die mooiste. A home from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Baie dankie Willem, dit was 'n baie groot plesier om julle te huisves.

Seaview B&B
Ingrid V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Gesin met klein kinders

Beste plekkie waar ons nog gewoon het!

Sal beslis hierdie plek aanbeveel vir ander gaste. Ons was op ons hande gedra. Vir seker die heel beste! Baie vriendelik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Ingrid
Baie dankie vir jou mooi woorde en dit was 'n baie groot plesier vir ons om julle te huisves.
Liefde-groete
Amanda

Seaview B&B
Namhla T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namhla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

Public transportation is a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview B&B se terugvoer

Hi Namhla,
Thank you for your kind words. You were great guests, friendly and very tidy, a real pleasure.

Seaview B&B
Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN14lQRPdx79UJDo2UoRmTQTRUHO56vRJU1jGB9YGwWvaVLFQMS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 7 Francis Place Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-21:00 11:00 -30.024131313503 30.916023868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem