LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaview Lodge | LekkeSlaap
+76

Seaview Lodge

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Hartenbos. Die eenhede is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en besienswaardighede.

Akkommodasie word gebied in 8 privaat woonstelle met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste. Die eenhede is op die grondvloer of op die eerste verdieping van die huis geleë. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Daar is goed toegeruste kombuise om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen in elke eenheid. Braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook in elke eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig word komberse nie voorsien nie, maar linne word wel voorsien.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge soos swem, kano, snorkel, skubaduik, bootry, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Seaview Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0tSa1l6PTMouzup6BCf5yLvROsyCb78Ka6YAE6plJy0XS6NL5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 40 Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12625 22.11425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!