Seaview Place Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaview Place Bed and Breakfast bied kwaliteit-verblyf in Beacon Bay, Oos-Londen. Die gastehuis is in die luukse Blue Bend-omgewing geleë en is naby alle geriewe en besienswaardighede. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis het 4 slaapkamers en elk bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 slaapkamers met pragtige uitsigte oor die Nahoonrivier en -strand en 2 ander slaapkamers met 'n dek en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV met M-Net en DStv- en internettoegang.

Ons is net 'n kort entjie se ry van die Hemingways Casino, winkelsentrum, Beacon Bay Life Hospitaal en all hoofroetes en plaaslike besienswaardighede af. Die Nahoonrivier en -strand is 'n paar minute se stap weg en ons is net 'n kort entjie van die besighede en winkelsentrums in Beacon Bay af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaview Place Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false