Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Self-catering Amanzimtoti

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Skeith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Seaview Self-catering Amanzimtoti
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Naomi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Parkering- ongemaklik en moeilik. Geen TV, internet werk nie altyd.

Parkering & internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf. Agteruitgang van area sigbaar.

Bekostigbare verblyf in 'n area wat agteruitgegaan het soos res van SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, personalised service from Lynette and Keith.

We could not have asked for better hosts! Lynette and Keith met us personally, ensuring that we were comfortable. They also informed us of local activities and were on hand at any time to assist us. Super friendly and made us feel like we were staying at our home away from home. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plek, vrienlike mense, behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie R
Enkelreisiger

Baie wonderlike plek. Pragtige uitsig oor die see en strand. Vriendelike mense.

Ek het baie tuis gevoel en veilig om by Afsaal 706 te woon. Was baie vriendelik ontvang deur Keith en Lynnette op my aankoms al het ek later aangekom as wat ek verwag het. Hulle het my alles mooi gewys hoe alles werk en ook vertel van die winkels rondom die plek en wat ek waar kan kry tydens my verblyf. Chip op sleutels om by Afsaal in te kom, by parkering van voertuig te kom en by hek uit te gaan na die stand het my baie veilig laat voel dat nie net enige iemand toegang tot perseel kan kry nie. Maklike en veilige toegang tot by die hek om strand toe te gaan. Baie dankbaar aan Keith en Lynnette vir hulle hulp, vriendelikheid en as gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siboniso N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siboniso N
Saam met vriende

Amazing.

We enjoyed our stay and we will come again in the near future. Thank you very much. Thumbs up to Dr. Keith.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see en het heerlik ontspan.

Die woonstel is toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Was gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Ek sal hierdie eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Lekker area en see-uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie ooit.

Die woonstel is pragtig, uitsig is asemrowend. Alles wat jy nodig het, is daar. Gashere was fantasties en baie aangenaam en behulpsaam. Ons sal definitief weer gebruik maak van Seaview Self-catering Amanzimtoti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus Johannes Naude F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes Naude F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Die plekkie het ons so goed gepas, omdat my eggenoot nie ver op die strand kan loop nie. Pragtige uitsig. Dankie Keith vir jou vriendelike hulp met ons bagasie. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, sonsopkoms, uitsig.

Baie mooi netjiese verblyf. Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Die uitsig was pragtig, veral as jy vir die sonopkoms kans sien vroeg oggend. Die 8 aande wat ons daar aangebly het was verseker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L
Gesin met tieners

Outstanding.

Everything you need. The place was clean and we enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tyd met gelowige eienaars.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, die plek is baie mooi en netjies.

Vriendelik, baie skoon, veilige parkeerplek, die mooiste uitsig. Sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette H

Lovely place to stay at with a very special view.

We really had a lovely stay, however there was an incident where we received a paper under our door. This was a printout of some WhatsApp messages with residence threatening each other with some violent actions. This was very unprofessional and made us feel unsafe. We understand that there are permanent residence staying in the building, but for the person who distributed these threatening messages to everyone is unacceptable. We reported his to the owner of out unit and it was explained to be the chair man of the building that left the messages under the door. We paid for a relaxing, carefree, safe couple of days and receiving the printout was very unsettling and had nothing to do with us. I will not recommend Seaview Self-Catering to any friends or family due to this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, veilig en sentraal geleë.

Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmatria M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmatria M
Gesin met klein kinders

Excellent and relaxing.

I would recommend this place, very neat and clean. The ocean view are great. And the host are friendly and helpful if you had any questions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig

Vriendelike diens. Netjies. Pragtige see-uitsig met groot vensters wat jy kan oop maak en die see se branders kan luister en die vars lug wat in waai. Stil area en winkelsentrum wat net oorkant die pad is, naby alles. Stapafstand na Thirsty Whale ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees, lekker see-uitsig (wat natuurlik gehelp het met dié dat ons nie op strand kan gaan nie.)

Winkelsentrum met nodige is loopafstand, so ook speletjie-sentrum, bowling en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J
Gesin met tieners

Gemaklik

Die woonstel is gemaklik met alles wat nodig is. Lekker naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir 3.

Die ligging en uitsig oor die see is puik. Die enigste negatiewe aspek was die braaigeriewe wat geen uitsig het nie en nie meer as 2 groepe mense kan akkommodeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit die geniet. Sal weer bespreek.

Die woonstel is goed toegerus. Pragtige uitsig oor die see. Winkels net oor die straat. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Vriendelike mense. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona B
Gesin met klein kinders

Baie goed toegeruste woonstel.

Woonstel is modern opgeknap en goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Fantasties, kom definitief weer terug.

Vriendelike, vinnige hulp. Baie vriendelik, mense gaan ver uit om jou gemaklik en verwelkom te laat voel. Baie skoon, netjies en stylvol, ook teen 'n goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R810
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1dba6f01b80a5ca0f8327e5f8092a012ca402d0aec528a96be610fb382f7060772660cb658dcb65132ce5a9572c9dc2a56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 706 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055806456018 30.884860932541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem