LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaview Villas - Holiday Home | LekkeSlaap
+22

Seaview Villas - Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's te neem of vis te vang, is die plek net vir jou

Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 'n klein balkon het met 'n uitsig oor die see. Die 1 badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Buite is 'n versonke braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar net voor die toesluitmotorhuis. Rook is verbode in die eenheid. Gaste mag wel op die patio rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Danksy ons fantastiese ligging, reg op die kruin van die heuwel, is ons net 500 m van die see af, maar dis ongelukkig bietjie moeilik om te voet daar te kom. Dit is dus beter om te ry na een van die baie strande hier rond.

Daar is ook 'n Pick n Pay met 'n lieflike koffiewinkel en 'n groot Spar binne 'n 2 km radius van die huis af met 'n KFC. Die Galleria Winkelsentrum is 10 km van ons af en hulle het 'n ysskaatsbaan, flieks, baie restaurante, winkels en kaskarre.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview Villas - Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Seaview Villas - Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Villas - Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYTRhMGVjLWU4MDItNDQ2My1iNGE5LWM0OWEwODdkZjQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!