LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaview Villas - Holiday Home | LekkeSlaap
+22

Seaview Villas - Holiday Home

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Seaview Villas - Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig vriendelike diens

Pragtige uitsig vriendelike diens wel gelee in stil area

Isabel D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Skoon, veilig, pragtige see-uitsig.

Ons gesin het lekker gebly, die huis is ruim en skoon met 'n pragtige see-uitsig, heerlike braaiplek en vriendelike mense.

Pc S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam gewees.

Pragtige uitsig van die see, asook aangename braaigeriewe.

Stella R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella R
Gesin met tieners

Will definitely return to Seaview Villas. Despite the fact that you cannot access the beach by foot, the location is great. Really enjoyed our stay.

Awesome holiday home. Thank you for the good service. Recommendation: Should make the braai big enough for a family and cover it for when it rains.

Carike K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike K
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Ons het in September 2019 vakansie gehou by Seaview Villas. Die eenheid voorsien in elke behoefte en is fantasties ingerig. Tinka is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek sal Seaview Villas vir enige iemand aanbeveel! Dit het nie net soos enige vakansie gevoel nie, ons het soos familie gevoel in die tyd wat ons daar gebly het.

Dirk V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Hierdie eenheid is werklik elke sent werd! Die uitsig oor die see is net asemrowend en mens sal vir ure lank net kan sit en ontspan. Die hele plek was baie mooi skoon en netjies. Alles wat mens nodig sou hê en meer is tot mens se beskikking in die kombuis, sitkamer, kamers en badkamers. Die diens wat ons ontvang het by almal is 10 uit 10!

Monica N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica N
Gesin met klein kinders

Het dit so geniet

Die uitsig is wonderlik. Sien die strand en see al is jy nie op die strand nie, hoor jy steeds die see in die aande as mens slaap. Baie tevrede met alles.

Steven R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steven R
Gesin met tieners

Skilderagtig.

Pragtige uitsig. Baie stil en rustig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Scenic.

Lovely view. Very quiet and peaceful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Steph V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons het dit so geniet om by Seaview Villas te bly. Dit was baie skoon. Groot kombuis met alles wat jy nodig het. Asook ruim eet- en TV-kamer met baie mooi kamers. Braai buitekant terwyl jy na die see kyk en met goeie vriende. Wie wil nou meer hê. Baie dankie.

Corlien L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien L
Gesin met klein kinders

Baie baie mooi die plek.

Die plek is baie groot en gemaklik. Netjies. Sal weer daarheen gaan.

Lydia J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J
Gesin met tieners

It is a beautiful place to stay in and very centrally located.

We arrived and Mary, the lady who assisted us checking in, is a very pleasant lady. She was very helpful with any questions we had. We will definitely want to visit again.

Juanita K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met tieners

Net soos die vorige keer: 'n Absolute plesier om daar te bly.

Die goed opgepaste en netjiese eenheid is ten volle toegerus en 'n plesier om in te bly. Baie dankie!

Charmain S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Gesin met klein kinders

Awesome pragtige plek. Het die view en netheid so geniet. Baie dankie.

Pragtige stil en skoon plek om in te bly. Die uitsig is asemrowend. Dit is 'n huis weg van huis. Wat 'n gem.

Altus L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en asemrowend.

Tinka en Chris gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Daar is 'n pragtige sonsopkoms elke dag en see-uitsig. Jy voel regtig tuis weg van die huis. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier.

Sarina P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina P
Gesin met klein kinders

Lekker kuierplek, genoeg spasie.

Baie mooi uitsig. Die boma is 'n lekker kuierplek wat beskut is teen die wind. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Juanita K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Gesin met tieners

Alles in een.

Alhoewel die verblyf redelik ver van die strand is, het die goed toegeruste eenheid met 'n asemrowende uitsig daarvoor opgemaak. Ons het reeds weer bespreek.

Penny C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny C
Gesin met klein kinders

Very good value for money and lovely view!

What a wonderful holiday and was great that Mary was there with a smile to make sure everything was clean and neat. Will definitely recommend as a family holiday home and would love to return. Thank you!

Monika R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Gesin met tieners

Pragtige uitsig van oral.

Lieflike, gemaklike akkommodasie.

Willem S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Dis al die 3de keer wat ek hier gaan en is mal oor die plekkie, sal weer gaan. Beste diens en baie aangenaam.

Chetan K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chetan K
Gesin met klein kinders

Fun on the beach.

Lovely place. Very nice location, worth it.

Pieter V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sal weer soontoe gaan net vir die gasvryheid, rustigheid en baie skoon.

Shané F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané F
Gesin met klein kinders

Dit was awesome gewees, ons het dit so geniet!

Die plekkie is so mooi binne en die uitsig van die see is asemrowend. Daar is als wat 'n gesin sou nodig he. Wens ons kon langer bly. Ons gaan definitief weer daar bly as ons met vakansie is.

Tiaan S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met vriende

Baie lekker en skoon.

Dit is 'n mooi, skoon plek net 'n klipgooi van die strand af.

Willem S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees.

Dit was lekker gewees en het gevoel soos 'n tweede huis. Was ons tweede keer daar en sal beslis weer gaan.

Heleen K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K
Gesin met tieners

Heerlike rustig omgewing. Uitsig is absoluut pragtig.

Amamzimtoti strand was 'n beter opsie, ook nie te ver van Seaview Villa nie. Winkelsentrum nabygeleë. Mary is baie vriendelik en glimlag die heeltyd. Kan enige iemand aanbeveel om 'n vakansie daar te boek. Skoon ruim en netjies!

Attie B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Gesin met klein kinders

Dit was besonders lekker.

Die lekkerste plekkie ooit!

Juanita E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf baie geniet!

Dit was pragtig en heerlik!

Elzane A - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is regtig so mooi!

Ons het dit baie geniet. Seaview Villas is skoon en netjies en alles is beskikbaar. Ons het veral die uitsig geniet in die oggende wanneer ons opgestaan het.

Alida S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Gesin met tieners

Goeie oornagplek.

Dis skoon, netjies en die diens is uitstekend.

Sylvia S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sylvia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seaview Villas kort 'n baie goeie skoonmaak en opgradering.

Die stof het dik gelê op muurbehangsels, dakwaaiers, ligskakelaars ens. Daar was sekerlik gewerk in die een badkamer, maar die gedeelte van die muur by die krane was oop en nie eers geteël nie, maar slegs stukke sement. Ek het voorheen deur LekkeSlaap bespreek en was baie beïndruk met hul kliëntediens, asook die netheid en skoon verblyfplekke. Ongelukkig in hierdie geval was ons baie teleurgesteld. Ek moet darem sê dat ons die volgende oggend (nadat ons een aand daar geslaap het) met die eienares kontak gemaak en haar van ons besware in kennis gestel het. Sy het binne 'n paar minute daarna die res van die bedrag in ons bankrekening terugbetaal en om verskoning gevra.

Ernest S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest S
Saam met vriende

Moeite werd!

Baie lekker, ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Mooi see-uitsig. Mary, die bediende, ook baie vriendelik.

Willem S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees!

Dit was baie lekker! Geen klagtes nie en wat 'n wonderlike uitsig ook. Blyplek was wonderlik jy het als wat nodig is.

Riaan C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Elke dag 'n baie vriendelike bediende wat mooi skoonmaak.

Pearl N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl N
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome. Will definately go back there & would highly recommend this.

Stunning views, very peaceful, very, very clean, absolutely awesome, will definitely go back again. Would highly recommend this self catering place. home away from home. Definitely 5 star all round.

Chantell R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell R
Saam met vriende

Very relaxing, peaceful home away from home,

Seaview Villas is truly an amazing place for a break away. Beautiful sea views from 2 of the bedrooms with balconies, as well as from the sitting room. Very spacious and clean. Amazing braai area where you can socialize around a bonfire or braai and listen is to waves crashing. I would recommend it to anyone.

Sarita A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita A
Saam met vriende

A very comfortable weekend away

A place that I will return to again. Very comfortable, clean and peaceful.

Brenda F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend.

Die eenheid is ruim, baie skoon en netjies en bied 'n pragtige uitsig oor die strand en see.

Jeannette V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met 'n fantastiese uitsig!

Ons het verskriklik lekker gebly - almal, kinders inkluis, wil weer gaan. Die plek is ruim met alles wat mens nodig het. Mary, wat elke dag kom skoonmaak het, was 'n heerlike bederf. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Pieter V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie opsie om te oorweeg indien verblyf teenaan die strand nie 'n vereiste is nie.

Verblyf was aangenaam in die sin dat alles baie netjies was. Al die nodige fasiliteite is beskikbaar en die kombuis is volledig toegerus met alle toebehore wat nodig is. Die slaapkamers, hoewel ietwat beknop, is netjies en daar is oorgenoeg pakplek in die klerekaste. Soos met alle ander eiendomme, is roes aan die kus altyd 'n groot probleem en moet dit maar voortdurend opgeknap word. Die enkelmotorhuis is beknop hoewel dit 'n middelslagmotor kan akkommodeer. Die elektriese toesluitdeur bied nogtans beskerming en gemoedsrus.

Anntjie S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anntjie S
Saam met vriende

Heerlik en rustig en pragtige uitsig oor see, het dit baie geniet.

Het heerlik gekuier en die dame wat daar was, Mary, was baie hulpvaardig en vriendelik. Kan dit regtig aanbeveel. See-uitsig is pragtig. Area is lekker stil.

Ninian H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ninian H
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYTRhMGVjLWU4MDItNDQ2My1iNGE5LWM0OWEwODdkZjQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!