Seaviews at La Vista

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaviews at La Vista is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks op 'n heuwel met 'n uitsig oor die see in Mtwalume. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die see vanaf die meeste kamers.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n yskas met 'n dubbeldeur, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-koffiemasjien, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en ander toebehore. Die sitkamer het 'n 55" TV met sekere DStv-kanale en 'n Bluetooth-luidspreker. Die leefarea lei na die patio met 'n lieflike uitsig oor die see.

Die kompleks spog ook met 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, braai-areas en veilige parkeerplek met elektriese omheining en 24 uur-sekuriteit. Die kompleks is ook 'n paar minute van 'n getypoel af, wat ook die perfekte plek is om te hengel en kreef te vang as gaste hul permitte saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Seaviews at La Vista sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaviews At La Vista gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za