by Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14 | LekkeSlaap
+10

Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14 is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gaste kan die gratis WiFi gebruik.

Daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n tafel met stoele waar gaste maaltye kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaviews Holiday Resort, Solitaire 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d077b1bf6fa3d234ec99a98f85d98b814d627bacdf2e6a86e28fdf1f5f36d68ea4e5f7f173d0e3cc7224f99793fe7ea949e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 29 Drommedaris Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.052576448477 24.917568927701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem