Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seba Cottages Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Seba Cottages Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
John N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en behulpsaam.

Baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V

Rustige oornagfasiliteite met alles was jy benodig.

Ek, my man en my pa het oornag by Seba Cottages op pad Krugerwildtuin toe. Die plekkie is baie oulik en mooi toegerus. Die eenheid wat ons gekies het, was dalk meer geskik vir 'n gesin met klein kinders, maar vir een nag was dit 100 % vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik, presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seba Cottages Guest House se terugvoer

Sanet Baie dankie vd uitstekende terugvoer.
Ons waardeer dit en hoop ons kan weer v jul tot diens wees op jul volgende reis na Suid Afrika.
Vriendelike groete

Seba Cottages Guest House
Estelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Naby Hoërskool.

Ek het vir my kinders gesê dit voel soos om in my ouma se huis te slaap. My dogter het soos 'n prinses gevoel om agter 'n skerm aan te trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seba Cottages Guest House se terugvoer

Estelle,
Baie dankie dat jul by ons oorgebly het en dankie dat julke die ouwereldse gevoel waardeer waar so baie mense hou van bling deesdae
Vir ons bly hout maar goud!
Hoop om jul weer te sien!

Seba Cottages Guest House
Joseph N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel mooie korte verblijfplaats.

Mooie selfsorg. Jammer dat er in de omgeving geen toeristische mogelijkheden zijn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Ebeneser D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Ebeneser D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, veilig, privaat en goeie diens.

Baie veilig. Ligging is goed geleë in middedorp. Losstaande Cottages is baie privaat. Swembadjie om af te koel. Naby mall. Magdal het haar vinger op die gaste se welstand. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ek my familie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met vriende

Lekker rustig.

Ons was drie mense en het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Enige iemand wat Mokopane toe moet gaan kan maar gerus daar gaan bly. Nie vir die moderne tipe mens nie, maar as jy nie vol nonsens is nie is dit beslis die regte plek. Die plekkie vat jou terug in tyd met behoorlike ou houtmeubels, wat vir my as 'n houtliefhebber is fantasties is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Seba Cottages is goed toegerus, rustige woonbuurt en veilige parkering vir motors.

Ons het heerlik gebly in Cottage No 2. Ten spyte van die skielike koue regoor die land, het ons lekker warm geslaap onder die vereduvet. Die kompleks is goed versorg en ek het nooit onveilg gevoel nie. Magdel het ons vriendelik ontvang en was beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seba Cottages Guest House se terugvoer

Sonia,

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het, hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Sterkte met die college.

Magdel

Seba Cottages Guest House
Estie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid Van Weezep V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid Van Weezep V
Gesin met tieners

Gastvrije ontvangst in ouderwets Engels gestijlde appartementen.

Erg goed ontbijt (supplementair). Erg gastvrij. Appartementen zijn wel vol ingericht en wat ouderwets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seba Cottages Guest House se terugvoer

Ingrid
Thank you for staying with us We enjoyed your company
We hope you had a wonderfull trip to St Lucia?
Hope you had a chance to see Cape Vidal (most beautiful)
Hope yo see you again in future
Josua said Hi to the boys

Seba Cottages Guest House
Ansie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Besigheidsreis

Pragtige ou kothuisie met vriendelike gasvrou en uitstekende diens en ontbyt.

Heerlik gebly. Kamer is pragtig en die braaigeriewe op die stoep is 'n wenner. Magdel is vriendelik en professioneel. Sal beslis weer daar tuisgaan. Ontbyt groot en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Enkelreisiger

Puik!

Baaie goed. Ek kon net sowel by my eie huis wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Gesin met tieners

Magdel was baie behulpsaam!

Daar was alles wat jy benodig en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Een nag oorgeslaap.

Aangenaam, maar was moeilik om gasvrou te kontak. Ons wou ook ontbyt reël die middag voor die tyd, maar hul kon nie hiermee behulpsaam wees nie. Andersins was die verblyf maar standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick F
Gesin met tieners

Lekke!

Wonderlike gasvrou! Die gastehuis is naby al die skole en elke kothuis is lekke privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim en skoon.

Magdel is baie vriendelik en akkommoderend. Die lekkerste Kentucky in die land is net om die hoek en straat op. Ry gerus bietjie rond en geniet die pragtige bome, cycads en mooi tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies en skoon, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil. Goed ontvang deur Magdel.

Die plekkie is goed geleë en ek sal weer daar gaan woon as ek in daardie rigting beweeg. Ek sou graag lugversorging in die vertrek wou gehad het, want ons het maar gesukkel om te slaap a.g.v. die hitte. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met tieners

Unbelievably lovely stay - much more than I expected.

I will recommend Seba to anyone wanting to feel at home and comfortable. Friendly service and warm custom. Thank you Seba. Keep up the incredible work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T
Saam met vriende

Waarde vir geld met Bosveld-gasvryheid.

Die verblyf sal ek aanbeveel, want jy kry waarde vir jou geld en Bosveld-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Gesin met klein kinders

Warm and inviting; tranquil yet affordable.

The cottages are warm and inviting. The garden surroundings are beautiful and harmonious. So much effort with the security; no way that you can feel unsafe. The cottages, swimming pool area and garden are beautifully clean and very neat; the owner surely has an eye for detail. The location is perfect. Far enough from town not to experience the hustle and bustle; peaceful and quiet serenity. Yet close enough for convenience; that you can jump out for a quick midnight snack. It is homely and warm. Well done. Thank you for the effort of making us feel at home and making sure our needs were met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue And Tex W - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue And Tex W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well-appointedaccommodation

Good accommodation - would stay there again if passing by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 139, Mokopane (Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a357babba71451bc2192b8855ae506bdbd8cfbd001a62efe693c8a40e5117b91f0f4d2f0cc7e13ffe0b7847b92dbdeb268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 139 Schoeman street Mokopane ( Potgietersrus) 0600 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.189759 28.999066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem