Second Avenue Self-catering Duplex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is 1 badkamer op die boonste verdieping, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n driekwartbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer op die onderste verdieping.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetkamer het sitplek vir 2 gaste, terwyl die sitkamer 'n TV met sekere DStv-kanale het. Daar is ook gratis WiFi.

Die eenheid is sentraal geleë in 'n veilige kompleks met wagte in die aande. 'n Parkeerplek vir 1 motor is direk voor die eenheid beskikbaar. Let asb. daarop dat die parkeerplekke wat nie aan die eenheid toegeken is nie, nie gebruik mag word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Second Avenue Self-catering Duplex sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Second Avenue Self-catering Duplex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za