Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Island House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 97

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Sedge Island House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gytha H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gytha H

A peaceful time in the slow town of Sedgefield.

What a fantastic stay at Sedge Island House. We were 7 people and the home felt spacious and welcoming. When we were home (because we were also out and about a lot ), we enjoyed sitting on the porch. The children enjoyed making up games in the large garden. The braai area was adequate, not much space around it, though. A portable folding table to work at while braaiing would be a nice addition. The secure complex is an added plus as the children could cycle around at their heart's content, and there is a beautiful central garden to also enjoy. Walking distance to Swartvlei for lovely morning swims.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donelle A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donelle A
Gesin met tieners

Safe, clean and spacious, with everything you may need.

The house is located in a gated community, close to the N2 and within walking distance of the Sedgefield Saturday markets. It is centrally located for visiting other places on the Garden Route. There are many restaurants and shops nearby if you don't feel like cooking. The garden is very big and has more than enough space for our small dog to run around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer J

Safe, spacious accommodation.

We met up with our adult children, who reside in Cape Town, for an extended weekend. The house had ample space for the five of us, and although there was quite a bit of rain over the weekend, it did not impact our plans. The house is in a safe, enclosed village. We could take our fur babies, which was a huge plus. The house is well-equipped and provided all the comforts we required over our stay. Cathy is warm and welcoming and available to assist with any needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juli V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V

Gesellig, skoon, goed toegerus.

Die huis is binne stapafstand van die Saterdagmarkie. Dit is besonder goed toegerus. Ons het heerlik gebly! Nie gedink ons sal die wasmasjien hoef te gebruik nie, en daar moes ons! So lekker as daar ook 'n skottelgoedwasser is. Kan hierdie verblyf aanbeveel. Die huis is in 'n veiligheidskompleks met baie gawe inwoners. Kon lekker gaan stap in die pragtige, goed versorgde tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loftie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loftie B
Gesin met tieners

Hoogs aan te beveel.

Netjies, ruim, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Gesin met tieners

Was a breath of fresh air, loved it.

All round a pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon L
Gesin met tieners

Great stay.

Comfortable and safe stay Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

Fantastic house, spacious, well equipped.

A lovely holiday home, lots of cupboard space, fully equipped kitchen. Beautiful garden, fully fenced so ideal for a dog. Well situated with easy access to the waters edge, shops and N2. Thanks for a lovely stay Cathy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline C
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, wonderlik.

Baie dankie aan Cathy vir haar vriendelikheid en pragtige huis. Sedge Island House het werklik gevoel soos "home away from home". Die omgewing is stil en veilig. Die huis sowel as erf was ruim en baie netjies. Ons sal enige tyd weer terugkeer. Ons het werklik gevoel dat ons verblyf elke rand en sent werd was. Sedgefield self is 'n pragtige dorpie met die pragtigste strande. Die see-waters is so lekker! Weereens, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Gesin met klein kinders

It's home away from home.

Cathy is a great host. Everything was neat and tidy and ready on arrival. Thank you to Cathy for making our stay home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Die huis was netjies en skoon en die kamers mooi opgemaak. Ons kon nie vir beter gevra het nie en Cathy is vir seker 'n goeie gasvrou en baie tegemoetkomend. Die huis is ook ten volle toegerus en als in 'n goeie toestand. Ons sal beslis weer hier tuisgaan en dit aanbeveel aan ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgina S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina S

Ons tyd in die huis was fantasties, asemrowend, veilig en net heerlik!

Cathy se ontvangs was baie goed en ons het dadelik tuis gevoel. Die huis waarin ons tuisgegaan het was baie ruim en het vrye toegang gebied vir my man wat in 'n groot elektriese rolstoel is. Die hoofslaapkamer met badkamer is ook baie ruim vir sy behoeftes. Die geriewe in die huis is voorwaar 'n pluspunt. Almal kon die naweek in gemak deurbring sonder om "onder mekaar se voete" te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene G

Rustig, vreedsaam, veilig en baie gerieflik en netjies.

Uitstekend toegerus, privaat en troeteldiervriendelik! Veilig en vreedsame omgewing. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizia M
Gesin met tieners

Fantasties. Dit is 'n baie mooi, ruim en goed ingerigte huis.

Dit is regtig 'n baie nice plek om in te bly. Die huis self en ook die rustigheid van die kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Village 24, Paul Kruger-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNjA4ZjE0LTk5MmYtNDA1Yi05OTFkLTNlYTY4YTFmM2U3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 24 Island Village Paul Kruger Street 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012317 22.784208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem