Sedge Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sedge Views is 'n lieflike vakansiehus in Sedgefield. Hierdie bekoorlike dorpie is op die Tuinroete, en die huis is gerieflik na aan die strand en vele staproetes.

Die huis is pragtig versier en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 kamers, 2 badkamers en die kombuis is goed toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Albei die badkamers het 'n stort.

Die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kosmaak-geriewe. Ander geriewe sluit in 'n ingeboude braaiplek, DStv en velige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Goukamma Natuurreservaat, Cola Strand, Gerickes Punt en Tuin van Eden in. Lekker doendinge sluit swem, snorkel, vlieërbranderry en bergfietsry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sedge Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sedge Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za