Sedgefield Akkommodasie by Sedgefield Holiday House on Tiptol | LekkeSlaap
+11

Sedgefield Holiday House on Tiptol

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sedgefield Holiday House on Tiptol bied ruim verblyf wat ideaal is vir 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met selfsorgtoebehore, asook 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Premium.

Daar is ook 'n ruim braai-area waar gaste saam kan kosmaak. Onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is ook beskikbaar.

Die huis is sentraal geleë in 'n stil, voël- en boomryke omgewing, en dit is ideaal om van hier af die omgewing te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sedgefield Holiday House on Tiptol sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Sedgefield Holiday House on Tiptol
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedgefield Holiday House on Tiptol het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R750
per nag (plek vir 12)
was R1 500
Vanaf R750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47vTTNcucY9NLEdDz9CdVJlpgB3Y6ADQy52DOuCJhyzuVuspT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 14 Tiptol Street Sedgefield 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.018738630516 22.811416813422
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za