Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Holiday House on Tiptol

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Sedgefield Holiday House on Tiptol
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sarina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Very nice peaceful area!

Very nice house. Need one more shower, since we were 9 people and one shower was just not enough, and the cutlery needs some updating. WiFi would also have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Geen klagtes oor Tiptol nie, dis baie rustig en ook 'n veilige gebied.

Ek sal weer teruggaan na Tiptolhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette S

Ons het lekker gebly.

Die kombuis toebehore kort vir seker aandag. Ons was 10 volwassenes en die slaapplek was nie voldoende nie, alhoewel daar gesê was dat 12 volwassenes gemaklik kan slaap. Die plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelicha G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelicha G
Gesin met klein kinders

Naby die see. Naby winkels en die highway. Baie lekker huis. Beddens gemaklik.

Gemaklike naby geleë huis, hy is lekker groot vir 'n gesin. Genoeg warm water. Lekker shower en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivandro W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivandro W

Dit was baie lekker om by Sedgefield House on Tiptol vakansie te hou. Die ontvanger by die plek was nie vriendelik nie.

Daar was paar goedtjies wat nie daar was nie : 1. DStv-dekodeerder was daar maar was af, so ons kon nie televisie kyk nie. 2. Baie min bakke om ons kosse voor te berei. 3. Die uitkloktyd was te vroeg, daarom het ek van my klere daar agtergelaat. Die skoonmaker was haastig daarom kon ons nie alles saamvat terug huis toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismail E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ismail E
Gesin met tieners

Space and quietness was perfect.

Small improvements could include more contact with guests. The DStv did not work but not sure in the advert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rijkie T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rijkie T
Gesin met tieners

Die huis is ruim met alles wat nodig is. Lekker gekuier by braai wat wind beskud is. Goeie waarde vir geld.

Die huis is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Baie Dankie. Wil hierdie jaar dit nog beter maak.

Groete
Paul

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Nadia E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia E
Gesin met klein kinders

Ruim huis en goeie plek vir hond met 'n pragtige tuin.

Dit was ideaal vir ons met ons hond. Dit is 'n lieflike huis, kamers is lekker groot, met groot erf en pragtige tuin. Lekker groot yskas en baie vriesplek. Die dame wat ons kontak was in Sedgefield, het bietjie teleurgestel, maar het toe vir die eienaar gekontak en hy het dinge vinnig uitgesorteer. Ek dink 'n paar ekstra kombuisware (soos bakke en snyplanke en paar Tupperware-bakkies) sal baie help. Die huis was netjies en skoon, behalwe vir 'n ou mat wat in een kamerkas gegooi was. Ek dink die huis kort dalk 'n effense deep clean en het idee gekry die dame in Sedgefield het nie kom kyk of alles reg was voor ons ingekom het nie. Beddegoed en handdoeke was ook skoon en netjies - van dit het dalk vervanging nodig. Badmatjies ook gekort. Die ysmasjien werk ongelukkig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronell V
Saam met vriende

Verblyf was bevredigend.

Die verblyf was nie sleg nie. Die addisionele R600-skoonmaakkostes was bietjie onnodig. Twee van die plastiekstoele is stukkend. Sal sê hulle moet dit vervang. Badkamers het nie badmatjies wat veroorsaak dat vloer nat word. Die motorhek is stukkend. Maar oor die algemeen is dit netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M

Baie lekker geslaap. Alles was mooi puik diens.

Ons sal enige tyd weer daar gaan slaap. Dankie baie aan ons agent sy is baie oulik behulpsaam en vriendelik. Puik diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmari L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste huis vir vakansie.

Hierdie huis het alles wat jou eie huis het. Wees gereed vir heerlik bly en baie rus. Die tuin is pragtig en baie veilig vir jou dierekinders. Ek kom so gou ek kan weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Bly julle het dit geniet.
Hoop ons kan julle weer in toekoms ontvang.

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Samantha O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Saam met vriende

Our stay was very pleasant. Just a bit short. The drive was slightly tiring, as we came from Cape Town. Think one should have more time to spend and experience the place and community.

Above all we had a great time. Unfortunately we did come across some issues in the house. We were unable to use the ice machine as it wasn't working properly and leaked when we filled it up. We could also not use multiple appliances at the same time causing the electricity power trip in the DB board. Maybe in future if you could have WiFI available. The Telkom network did not pick up and we had some connectivity problems on our cell phones. The house was equipped with everything we needed and the extra bedding was also great to have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinah U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah U
Gesin met klein kinders

Tiptol is a convenient, well located, clean and a spacious holiday home.

Can sleep 8 confortably. Well located. Great amount of freezer room. Beautiful garden. Comfortable lounge. The Kitchen cupboards and cutlery and crockery needs some TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B

Huis is groot en ruim, maar was teleurgesteld toe die beddegoed vuil was.

As instandhouding reg gedoen word, sal dit 'n lekker huis wees. Kombuiskassie was ook nie baie skoon nie. Die eienaar was darem baie behulpsaam toe ek vra vir 'n nuwe huis en het nie gehuiwer om my terug te betaal nie. Huis sal perfek wees as als skoon gehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre' M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre' M
Gesin met klein kinders

Sedgefield is always preferred place of stop over or vacation.

I really enjoy the atmosphere and weather of the region. We will always stop at least once a year but this time we were there for 2 weeks within 1 month. Enjoyed walking in the area and trips down to the lagoon and beach. The best of both worlds. Great time for relaxing and the Oats Market is always on my list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Ontspannend.

Heerlike vakansiehuis. Goed toegerus. Ons het heerlik gerus en het tuis gevoel. Met 'n groot groep mense van 11 was alles gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Bly julle het dit geniet hoop ons sien julle weer.

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Cheslyn C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn C

Pragtige ruimvolle plek.

Het 'n wonderlike naweek gehad en baie mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanthea I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanthea I
Gesin met tieners

Familietyd onbeskryflik lekker.

Dit was so fantasties om die hele familie in 1 huis te hê. Die huis gee daai tuis en lekker kalm gevoel. Die kamers laat jou voel asof jy by die huis is en soggens nie kan op nie. Grasperk groot vir hope fun. Die hele familie kon deel hê in spelletjies saam. Sal hierdie huis vir enige een aanbeveel en weereens baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet hoop ons sien julle weer.

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Abigail B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail B
Gesin met klein kinders

Beautiful house.

We had a lovely stay, only inconvenience was the fact that we were out of gas and had to refill tank ourselves. I feel that should have been looked at before we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele W

Rustig.

Swembad is al wat daar kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gail C
Gesin met tieners

Great place to stay.

They need to see they have enough toilet rolls. Only two delivered for three day stay for nine guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia A
Saam met vriende

We loved it there, will go back any day.

Very quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry C
Gesin met klein kinders

Feels like a home far from home.

Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Ek IS bly julle het dit geniet.

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Claudine J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine J
Saam met vriende

The house is practical and it was clean and in a safe area.

We had a great time. The area was safe. We enjoyed the stay in the house. The only concern was the toilets didn't have keys for privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het dit baie netjies en skoon gevind. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushda S
Saam met vriende

Amazing house to stay in and will definitely go back.

Sedgefield Holiday House on Tiptol was so stunning, spacious, clean and neat. Loved the fact that it has 2 bathrooms as we were 9 people altogether. Also big area with grass for kids to play in the front and back of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer

Dear Rushda,

Thank you for the nice review, I am glad you enjoyed it. Hope you visit House on Tiptol again.

Have a lovely day.

Regards,
Paul

Sedgefield Holiday House on Tiptol
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47vTTNcucY9NLEdDz9CdVJlpgB3Y6ADQy52DOuCJhyzuVuspT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 14 Tiptol Street Sedgefield 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018738630516 22.811416813422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem