Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Kingfisher Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Sedgefield Kingfisher Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Valerie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B
Saam met vriende

Perfect, well maintained, relaxing.

Fantastic, clean, organised, safe. Would recommend to friends and family. Even had an ashtray on the stoop. Made to feel very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Gesin met tieners

We'll be back!

Lovely hosts/good value and well-appointed accommodation. Inverter and DStv sport channels available! Little bit of maintenance needed, but highly recommend this accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Gesin met tieners

'n Ontspannende vakansie, met al dit geriewe wat jy aan kan dink.

'n Goedt oegeruste vakansiehuisie, ons het nie eens geweet van loadshedding nie, perseel is toegerus met 'n inverter 'n groot plus, werkende DSTV en natuurlik vir die kinders WiFi vir as die weer nie saamspeel nie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. My enigste probleem was dat met ons aankoms 14:00 was die huisie nog nie klaar skoongemaak nie, die proses het nog geduur tot 15:30. Daar is verskoning aangebied, maar dis was nog steeds ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privacy and comfort.

Well-equipped, convenient cottage close to the lagoon. A super spot for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loftie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loftie B
Gesin met klein kinders

Uiters professioneel.

Netjies, prakties, veilig, goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, veilige, goed versorgde, goed toegeruste eenheid met 'n toeganklike ligging.

Ons het heerlik in Kingfisher Cottage gekuier. Die eenheid is uitmuntend toegerus met geriewe/toerusting van die hoogste kwaliteit. Die eenheid is verder so veilig soos wat dit kom en ons kon met 'n geruste hart die res van die Suid-Kaap gaan verken. Kingfisher Cottage is 'n uitstekende opsie vir aktiewe families wat nie beplan om heeldag by die huis te lê nie. Alhoewel jy dit sou kon doen met volle DStv, WiFi en genoeg spasie vir mededingende bordspeletjiekampioenskappe, is buite spasie beperk sonder die onbeperkte beskikbaarheid van 'n swembad. Dit het ons gesin van 6 egter nie gepla nie en ons het ons kuier verskriklik geniet. Die prys was billik in vergelyking. Ons kan Kingfisher Cottage toe oë aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Gesin met tieners

Skoon, netjies en ruim.

Belinda is super georganiseerd en het baie duidelike instruksies gegee oor hoe alles werk, sy het selfs seker gemaak ek is bewus van die loadshedding-skedule in die omgewing. Pauline en Terence, wat ons ontvang het by die Cottage, was baie beleefd en hulpvaardig en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die eenheid was baie skoon en gesanitiseer, wat baie belangrik is op hierdie stadium. Ons het heerlik gebly en kan regtig Kingfisher Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Gesin met klein kinders

10 uit 10 waarde vir geld!

Puik, puik en nogmaals puik! Ons het 'n paar dae voor ons daar moes slaap, volledige instruksies van die eienaar ontvang wat jou presies verduidelik hoe dit werk om in en uit te kom by die hek. Asook 'n volledige lys van lekker eetplekke. Hulle gaan uit hulle pad vir hulle gaste en doen ekstra moeite. Toe ons aankom, het die eienaar ons baie vriendelik verwelkom en gevra of ons enige iets nodig het en indien wel moet ons nie huiwer om te vra nie. Ons het absoluut niks benodig nie, alles was daar, meer as wat by sommige ander "self caterings" is. Die plek is so, so mooi toegerus met alles wat jy nodig het en dit het 'n huislike atmosfeer. Al wat ons ondervind het is dat die Wifi nie wou werk nie, maar dit het ons nie gepla nie, ons was daar om tyd saam te geniet, nie om op selfone te sit nie, maar ek is seker as ons gevra het, sou hulle dit reggestel het. Ons het voorwaar baie lekker gebly en kan oor niks kla nie. Dit was "spotless" netjies en skoon. Die dame wat skoonmaak was die volgende oggend ook baie goed-gemanierd, behulpsaam en baie vriendelik! Ons sal voorwaar sonder twyfel weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, gerieflike smaakvolle plekkie, ons is baie vriendelik ontvang en sal vir seker kan aanbeveel vir naweek, selfs voldoende vir langer tydperk.

Ons het baie meer ontvang as wat ons verwag het. Die plekkie is baie goed beplan en voorsien aan al mens se verwagtings en nog meer. Die enigste negatief wat ek kan noem, maar wat baie maklike reggestel kan word is die motbolle wat minder aangename reuk gee! Dalk kan eienaar ietsie meer natuurliks oorweeg met dieselfde uitwerking. Maar vir seker sal ons weer daar bespreek en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie, op die oewer van die strandmeer. Pragtig!

Baie goed toegerus, pragtige meubels en dekor. Sal vir seker teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay, and the cottage had everything we needed.

We recommend this house to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf. Sentraal geleë.

Goed toegeruste eenheid. Beddens was gerieflik. Eenheid was skoon en netjies. Slaapkamers op dubbelverdieping met redelike steil trap. Hulle het 'n tweede kothuis wat net enkelverdieping is ook. So wees versigtig dat jy die regte een vir jou behoeftes bespreek. Lekker sentraal geleë. Dit is basies 'n slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed toegeruste verblyf. Heerlike stil omgewing.

Ek beveel Kingfisher Cottage ten sterkste aan. Ons het werklik die 2 dae wat ons daar deurgebring het baie geniet. Die ligging is uitstekend, veral vir ons wat voëlkykers is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezmarie A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezmarie A
Gesin met tieners

Very high quality of accommodation. Great value. Stairs to sleeping area may challenge some.

The accommodation was of a high quality. Clean and professionally run. Contains all you need and the equipment is the best of the best. This cottage has stairs to the sleeping area and old people will find this challenging. Close to all the amenities. This is some of the best accommodation we have every stayed in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie hoë gehalte-verblyf. Goeie waarde. Trappe na slaapplek kan sommige uitdaag.

Die verblyf was van 'n hoë gehalte, skoon en professioneel bestuur. Bevat alles wat jy nodig het en die toerusting is die beste van die beste. Hierdie huisie het trappe na die slaapplek en ou mense sal hierdie uitdaging vind. Naby al die geriewe. Dit is een van die beste verblyf waar ons nog gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwnHMU7gQ9DjquoZXOpuQx6p5gfO1o6q4KiMXw61H0xmSFquqII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 23 Kingfisher Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02042791405 22.802242576127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem