Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sediba Luxury Safari Lodge

Wildsplaas
Rock Suites
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie smaakvol gemeubileerde suites het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke suite het 'n kaggel en toegang tot 'n privaat balkon met 'n Jacuzzi en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Prys sluit in

Alle etes en 2 daaglikse wildritte is ingesluit.

Huisreëls

Let asb. dat privaat voertuie nie op die reservaat toegelaat word nie. Gaste moet op die veilige parkeerplek naby die ingang van die reservaat stilhou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Exclusive Mountain Lodge
Vanaf
Vanaf R36 480
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie asemrowende lodge is slegs besikbaar vir eksklusiewe besprekings vir 'n groep vriende of familie. Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, insluitend 'n gesinsuite. Elke kamer het toegang tot 'n privaat dek met 'n Jacuzzi. Daar is 'n dubbelbed in 4 van die slaapkamers en die gesinsuite het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die lodge het 'n sentrale sitarea, kroeg en 'n houtdek met 'n randvloeiswembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Prys sluit in

Alle etes, 2 daaglikse wildritte met 'n privaat gids en 'n privaat sjef is ingesluit.

Huisreëls

Let asb. dat privaat voertuie nie op die reservaat toegelaat word nie. Gaste moet op die veilige parkeerplek naby die ingang van die reservaat stilhou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f06e402e2b180013ae7b7f7d13a3b24c8f56f6bd40f9a85826c829f745757943bf7b66cfb7878fc7840e3edb1f460a4b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag, vir 2 mense R517 Welgevonden Private Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.196886384993 27.774556851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem