Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See @ Sea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R860 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met jou finale betaling betaal word, 7 dar voor die inklokdatum.
Inkloktye is tussen 15:00 en 19:00 gedurende die week en tussen 09:00 en 12:00 oor naweke en openbare vakansiedae.
'n Fooi van R250 per halfuur word gehef vir gaste wat laat inklok en dit moet met aankoms in kontant betaal word. Gaste mag nie na 20:00 inklok nie.
Geen geraas ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTk0OGRjLTFmMjgtNDI4OC05OWE1LTljNjE1NzdmOWU5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 4 Posberg Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.096986318699 18.032508703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem