Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Berg Rusplek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir See en Berg Rusplek
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Baie lekker.

Die huis was baie gerieflik en luuks. Ons het die week baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Ons hou van die area, strand is naby asook die nodige geriewe.

Ligging is goed en Hartenbos is 15 min se ry, Mosselbaai net 20 min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel ons sal definitief weer daar gaan bly.

Huis was netjies en ruim. Ons was hartlik ontvang. Diens is puik. Huis se leefarea is groot genoeg en almal kan hulself geniet. Dit het die mooiste see uitsig en gerieflik geleë vir stappies. Huis het ook als wat jy benodig. Diens is puik, ons was hartlik verwelkom. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Baie dankie. Julle is sterre. Jammer julle moes vroeg vertrek. Ja beslis, kom asb weer.

See en Berg Rusplek
Lizette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V
Saam met vriende

Die ligging is goed en veilig.

Beddens in 2 kamers is goed, derde kamer slegs vir kinders. Ek hou nie van versteekte kostes nie so die R450 wat ek moes betaal het vir 'n diensfooi en sanitasie was 'n verrassing. Dis 'n eerste vir my van alle besprekings wat ek al deur die webtuiste gedoen het dit het my nogal afgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie rustig met 'n kuslyn-uitsig. Baie spasie en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Dankie julle. Kom enige tyd weer.

See en Berg Rusplek
Barbara P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara P
Gesin met tieners

Ongelooflike netjiese, pragtige plek!

Die eienaars is vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Die plek is pragtig netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen plus meer. Die leefarea bo en hoofslaapkamer het 'n pragtige see-uitsig. Ons het lekker gerus en sal beslis weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Julle was so welkom. Ons enigste bekommernis was die weer, maar dit het ook saamgespeel. Kom gerus gou weer.

See en Berg Rusplek
Charmaine V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Asemrowend, sal vir seker weer daar bly.

Pragtige plek, skoon en is vriendelik ontvang deur eienaar en die kinders het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Julle is enige tyd welkom. Kom gerus weer.

See en Berg Rusplek
Suzette K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and beautiful.

It is so beautiful and the view is divine. Miss it already will book soon again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome en mooi.

Dit is so mooi en die uitsig is wonderlik. Mis dit alreeds, binnekort weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Thanx Suzette. Was ons plesier im julle hier te hê. Kyk uit vir julle.

See en Berg Rusplek
Marita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met tieners

Ongelooflike pragtige, skoon en netjiese plek!

Dis 'n pragtige plek vir 'n wegbreek vakansie! Dit het alles wat jy aan kan dink en nog meer. Die dekor is stunning! Die plek is baie skoon, netjies, veilig en die see uitsig is pragtig! Definitief 5 ster-akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Pragtig! So bly julle het geniet. Jammer ons kon julle nie ontmoet nie. Kom asb. weer. Hierdie keer braai ons lekker saam.

See en Berg Rusplek
Matthew Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew Z

Tranquil, beautiful and ideally located.

It was a nice stay, we enjoyed the views, location and weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Saam met vriende

Baie lekker.

Alles was skoon en die uitsig was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Goeie dag Frans,

Dankie julle. Kom maak gerus weer n draai.

See en Berg Rusplek
Botha V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botha V
Gesin met klein kinders

Amazing verblyf en gerief en uitstekende waarde vir geld!

Oom Marius is 'n uitstekende en behulpsame gasheer en die huis is baie goed ingerig en baie modern en goeie ligging! Die pragtige uitsig het ons batterye weer gelaai vir die Kaap! Baie dankie vir 'n amazing week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Baie dankie, Botha. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves.

Kom gerus weer en bring die hele familie saam. Julle is enige tyd weer welkom.

See en Berg Rusplek
Anchen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen V

Dit was soos 'n naweek wegbreek met 'n see-uitsig, maar by jou eie huis.

Ons is baie vriendelik ontvang met aankoms en daar is deurentyd gevra deur eienaars of hulle met iets kon help. Alles in woning was skoon en netjies. Ons het gevoel of ons tuis was en sal beslis weer daar wil gaan oorbly, net vir 'n langer tyd volgende keer natuurlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Oulike mense. Ons is reg as julle weer wil kom kuier.

See en Berg Rusplek
Brendon G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon G
Saam met vriende

Was 'n baie lekker woning en baie goed geleë met mooi see-uitsig. Baie mooi, sal enige tyd weer daar bly.

Wil net sê dit was 'n baie mooi woning en die baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ons waardeer dit dat ons julle woning kon gebruik en sien uit daarna om See en Berg Rusplek aan te beveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Julle was excellent gaste. Die vakansie huis so skoon gelos. Die feetjies het seker skoongemaak. Kom asb gou weer.

See en Berg Rusplek
Lindie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met klein kinders

Was 'n pragtige, skoon en netjiese vakansiehuis.

Ons het baie lekker gebly die verblyf was pragtig, skoon en veilig, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Puik gaste. Ons Kyk uit vir wanneer hulle weer kom draai.

See en Berg Rusplek
Marinet G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinet G

Ware vakansie-rusplek.

Baie mooi en ruim woonstel, gerieflik geleë, maar tog ook uit die pad van Mosselbaai se woeligheid. Pragtige see-uitsig wat net nog beter raak op die boonste balkon. Dankie Marius vir jul gasvryheid en bereidwilligheid om ons vroeër te akkommodeer. Ons sal vir seker weer by See en Berg Rusplek oorbly die volgende keer wat ons in Mosselbaai is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik, en net wat ek gesoek het!

Alles in hierdie eenheid was perfek! Ons ontvangs was hartlik die eienaar was behulpsaam in alle opsigte, van begin tot einde. Die eenheid was silwerskoon, uitsig en akkommodasie wonderlik, tot in die fynste besonderhede, en dit is my eerste keuse vir 'n volgende besoek aan daardie omgewing. Ons kan hierdie verblyf met 'n baie lekker hart aan enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Jacques en sy vrou was wonderlike gaste. Hulle het die plek so skoon gelos ons het gedink die feetjies het oornag kom skoonmaak. Dit was idiaal vir hulle Toy pom hondjie ook.
Kom definitief weer sonder huiwering.

See en Berg Rusplek
Irami L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irami L
Gesin met klein kinders

Ruim, gasvry en baie skoon!

Al is die verblyf nie op kusweg nie, het ons 5 ster gebly. Die huis is ruim en ons het baie lekker op die beddens geslaap! Daar was altyd warm water en kombuis is baie mooi uitgerus. Die view van boonste vlak het voldoen aan 'n see verblyf vir ons. Marius was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Wonderlike mense. Plek silverskoon gelos. Kom asb. weer.

See en Berg Rusplek
Ineke M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke M

Perfekte, moderne huis met die mooiste uitsig!

Ons het die perfekte vakansie gehad! Die huis self is vreeslik modern en netjies met 'n kombuis wat baie goed toegerus is. Ons het oor nuwe jaar daar gebly. Die huis sit egter op die perfekte plek. Die woongebied is so rustig met min verkeer, tog is dit heerlik dat Hartenbos en Mosselbaai net 15 minute weg is. So jy kan die besige, vakansie gevoel kry as jy al daai oorde en strande besoek, maar jy weet by die huis is dit stil en rustig waar jy behoorlik kan rus. (Best of both worlds! ) Die uitsig is so mooi en oom Marius en sy vrou baie vriendelik en meng glad nie in nie. Die beste is dat ek my honde-kind kon saam vat! Daar is ook 'n heerlike swembadjie om in af te koel wat nie eers op die foto's was nie. Ons was regtig aangenaam verras. Ons beplan alweer na ons volgende kuiertjie by See en Berg Rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashlin R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlin R
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

See en berg rusplek is definitief die moeite en geld werd. Ons het baie lekker gekuier, baie vriendelike ontvangs en diens gekry. Dit was netjies en besonders pragtig. Ek sal enige tyd weer `n bespreking maak. Baie Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Dankie. Julle was puik. Mooi na ons plek gekyk. Alles skoon en netjies gelos. Groot plesier om julle te hê.

See en Berg Rusplek
Jacques W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Fantastiese blyplek!

Lieflike plek wat veilig is vir mens en dier. Naby aan alles wat jy nodig het en met 'n lieflike uitsig oor die see. Wonderlik dat jou kar veilige parkering het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Lovely place with great views.

Thoroughly enjoyed our stay. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Saam met vriende

Dit rustig en pragtig en fantasties.

Ons was vriendelik ontvang, omtrent goed ingelig oor die blyplek. Goed ingelig oor omliggende areas en eetplekke. En ons was selfs gekontak toe walvisse in die seewater baljaar. Baie dankie Lynne en manlief. Sal enige tyd weer kuier en beslis aan vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Berg Rusplek se terugvoer

Julle was fantasies. Dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het soos Jul eie. Mooi skoon gelos. Kom gerus weer.

See en Berg Rusplek
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8879dc038449c28ff141797d6d6da8ab655fbe296eb438cdb05a3b1f392cb350266deaf6daf2ca127336376b307f280ee6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 28A Seeperdjie Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.067373752643 22.186286186044