LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by See More Guest House | LekkeSlaap
+48

See More Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir See More Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mervin P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin P
Gesin met tieners

Fabulous place.

We stayed just one night but that's was all it took to fall in love with the place. Will definitely be back.

See More Guest House's terugvoer

Dearest Guest.

Many thanks for your review as we really appreciate it. Looking forward to your return visit.

Kind regards.
Rudi and Tarina

See More Guest House
Heinrich V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Enkelreisiger

Lekker rustig, ontspannend, lekker kamers en oggend etes, vriendelike personeel.

Dit was 'n lekker bestemming. Dankie Rudi vir julle gasvryheid en professionaliteit. Uiters puik.

See More Guest House's terugvoer

Baie dankie Heinrich. Ons kyk uit na jou volgende besoek. Geseende feestyd vir jou en familie.
Vriedelike groete,
Rudi en Tarina

See More Guest House
Working On Fire (pty) Ltd N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Gesellige verblyf.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en jul verwelkoming. Die atmosfeer was so huislik en die plek is pragtig, en die kos was heerlik. Sal beslis weer oorbly.

See More Guest House's terugvoer

Baie dankie, en ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete,
Rudi & Tarina

See More Guest House
Christa V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry gerieflik, netjies, skoon, waarde vir geld!

Dankie vir julle gasvryheid. Julle plek is pragtig, goed versorg en baie gerieflik. Sien julle beslis weer volgende jaar met 70.3.

See More Guest House's terugvoer

Baie dankie Christa,
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Rudi & Tarina

See More Guest House
Gloria V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria V
Gesin met klein kinders

Splendid vacation ever!

We had a very fun festive holiday at See More Guest House.

See More Guest House's terugvoer

Thank you so much dearest, Gloria. We hope to see you soon again.
Kind regards,
Rudi & Tarina.

See More Guest House
Nonkwenkwezi X - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkwenkwezi X
Gesin met klein kinders

What a wonderful and warm-hearted reception. Five star breakfast. Tranquility awesome.

This is suitable for people of all ages. Security, peaceful, homely and all. It is a stone's throw away from the beach.

See More Guest House's terugvoer

Dear Nonkwenkwezi,
Thank you so much for your positive review.
Have a good day and kind regards,
Tarina and Rudi.

See More Guest House
Riaan V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Baie aangenaam gewees om by See More Gastehuis in luukse verblyf oor te slaap.

See More Gastehuis is goed geleë in 'n goeie woonbuurt in Oos-Londen en die padaanwysings daarnatoe is baie duidelik. My kamer was ruim en baie goed toegerus met alles wat 'n reisiger mag nodig kry. Dit was ook baie lekker dat daar 'n patio met 'n tafel en stoele aan die buitekant van die kamer was met 'n skuifdeur wat toegang daartoe gegee het. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke en baie goed voorgesit en beskikbaar gestel. Ek sal in die toekoms beslis weer poog om by See More oor te slaap. Die gasvrou en werkers is ook baie vriendelik en aangenaam.

Yolanda C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Besigheidsreis

Sakereis.

Ongelooflike kliëntediens. Kamers baie netjies en skoon. Het ons sakereis baie makliker gemaak.

Bob M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is "okay", nie "wow" nie.

Die ligging is reg, die swembad is groot, maar ons kamer en badkamer was net 'n bietjie te klein om funksioneel te wees. Hulle leuse sê om as vriende weer weg te gaan, maar ons het eerder 'n nommer gevoel in die ry van gaste.

Kobus C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Besigheidsreis

Dit was uitstekend gewees, baie netjies en baie gasvry.

Sien die sterre hieronder.

Jf R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jf R
Besigheidsreis

Vriendelike mense en uitstekende diens!

Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Willem V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Uitstekend!

Die gastehuis is baie sentraal geleë. Met aankoms is ons ontvang deur vriendelike, behulpsame personeel en vergesel na ons netjiese ruim kamers. Die ontbyt is onvebeterlik! Sal definitief weer hier tuisgaan.

Zinaida T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinaida T
Saam met vriende

Great stay, wonderful people.

Keep up the good work!

Yvonne K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Dit was 'n absolute plesier! Home away from home!

Alles was absoluut perfek! Ek, my vrou en seun (24 jaar) sal beslis weer daar oornag as ons weer in die Oos-Londen area is!

Wilhelm V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Baie oulike gastehuis met goeie, vriendelike diens.

Oos Londen is 'n pragtige dorp met goeie uitsigte. Hierdie gastehuis gebruik dit ten volle. Maak gerus gebruik van hulle diens.

Afoma U - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afoma U
Besigheidsreis

Hosts are readily available to help whenever needed. Rooms are extra-ordinarily clean!

Suited for holidays and honeymoon; in a serene, nice and secured location. Not suited for business visits - that will be under utilization of facility and options. (From Lagos, Nigeria).

Pauline P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Home away from home -most enjoyable!

I am always hesitant to stay anywhere, but this exceeded both my families and my own expectations!

Linda S - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay. Very clean and friendly environment

Great Stay! Had a wonderful time, only wish I could've stayed longer!

James M - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Gesin met klein kinders

Its a beautiful place, very clean & staff is very friendly. Its value for money

The whole family enjoyed it very much. The DVD's is a nice to have.

Irma V - Jan 2010
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people are very friendly, and we enjoyed our stay tremendously!

We really enjoyed our stay! Will go back anytime!

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-laan 14, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNjdjMzIyLWQ4MzktNDdiNi05NWM4LTQ4ZTQyZGU3YWFiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 14 Montrose Avenue Bunkers Hill 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.996593 27.922379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!