Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Rus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir See Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, skoon, uitsig en ontvangs vriendelikheid.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Ruim, met see-uitsig stoep. Lapa met braaigeriewe. Lekker kuier in die sitkamer en 'n volledige kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alcinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alcinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gasheer baie behulpsaam. Die see-uitsig is ook baie geniet. Dankie.

Baie rustig en stil. Dit was baie lekker om lekker te kuier en te rus. Moet net ry winkels toe en strand toe, maar verblyf is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 5-ster verblyf in elke opsig!

Pragtige selfsorgwoonstel met stoep en as bonus seeuitsig! Uiters vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou! Lapa met braaigeriewe 5-ster bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

See Rus is 'n pragtige, stylvolle eenheid wat geleë is in 'n rustige, veilige area. Die eenheid is huislik met alles wat jy nodig het en nog meer. Alles is goedversorg en gemaklik. Ons sal definitief die eenheid vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van my huis.

Naby lughawe, vriendelik ontvang, kommunikasie voor die tyd goed ingelig oor hoe alles werk. Volledige kombuis. Gas vir load shedding, noodlampies vir load shedding. Lekker sitkamerstel waar kinders kon kom kuier en lekker TV kyk. Stoep met sitstel. See-uitsig en leker lapa met braai. Lekker daar gebraai en kaart gespeel. Kamer en badkamer is ruim en uiters netjies. Wees net bedag op trappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Murray H
Enkelreisiger

Just a quick overnight stay on the way to the airport.

The GPS sent me to the wrong street. They were very quick to come and find me and take me there. Very easy, clear way from there to the airport.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer van See Rus gebruik maak.

Verblyf is netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Die ligging, verblyf, braaiplek en see-uitsig was perfek en presies soos in die advertensie. Alles was baie skoon, netjies en gemaklik. Die gasvrou het ons met aankoms verwelkom en ingelig van WiFi, Eskom beurtkrag tye en i.v.m. gasstoof, LED liggies ens. as daar beurtkrag is. Hulle was beskikbaar indien ons enige iets sou nodig kry, maar daar was alles om ons verblyf gerieflik te maak. Baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Heerlik gekuier. Rustige atmosfeer.

Pragtige, skoon plekkie - presies soos op die foto's! Al het ons vroeër as afgespreek opgedaag, is ons hartlik ontvang en ingenooi. Lieflike selfsorgplekkie waar mens kan ontspan. Sal vir seker weer daar gaan draai. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet.

Wow. Ek was baie beïndruk met die plek. Baie netjies, net soos dit op die webwerf is. Glad nie misleidend soos ander plekke nie. Veilige parkering vir motors. Baie vriendelike gasheer/-dame. Naby interessante plekke wat ons kon besoek. Hulle het 'n lêer met aanbevelings en foto's wat ons baie gehelp het. Ek sal enige tyd See Rus weer gebruik en ook aanbeveel. Baie dankie Lynne en Gerhard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See Rus se terugvoer

Hi Emily,
Dankie vir die pragtige resensie. So bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.

See Rus
Simone E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Heerlik gekuier.

Plekkie is super-skoon en baie privaat. Sentraal geleë. Die beste restaurante in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike ontvangs en mooi uitsig.

Alhoewel 'n woonstel op iemand se erf, is dit baie privaat. Alles wat mens nodig het. Ons het oornagslaapplek benodig, ek sal maklik 'n week bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thenjiwe D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thenjiwe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I came to See Rus to write my last exam paper. I am glad I chose this place, oh what a beautiful and peaceful environment.

The hosts are so warm and friendly. The flat was clean and cozy. The beach of Westbrook, which is clean and safe, is just walking distance from See Rus. The WiFi and all channels on DStv were a bonus. We had a good time in the lapa braai area. We will come back definitely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabisile N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very clean, everything was there in our room.

Masks were there in our rooms, it was very clean, the shirts, bedding and all, we make ourselves tea in the morning with some biscuits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lynne and Gerhard were caring hosts who have put a lot of effort into making the accommodation attractive, comfortable and clean.

The sea view was amazing and the lapa and patio were an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurelia M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en gerieflik

Pragtige, netjiese, gerieflike plek met vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en pragtige plek.

Lynne was baie vriedelik en behulpsaam en die verblyf was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good communication prior to arrival with relevant directions.

Met by Lynne and Gerhard on late night arrival - we were exhausted after many hours of travel. Friendly and helpful welcome. Delightful, comfortable self-contained unit with initial milk, tea/coffee provided. Very comfortable bed with overhead fan. TV - not used! Interesting local guide, with typical South African humour. Copious hot water for reviving shower. Outside seating on veranda with sea view. Unfortunately our visit was limited to an overnight stay - we would love to avail ourselves of the accommodation for a few days. Lynne and Gerhard really deserve a five star rating - comfort, courtesy, position, security, friendliness ─ you name it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See Rus se terugvoer

Thank you so much for the lovely rating and review. It was such a pleasure to host you, and we enjoyed chatting with you. We really appreciate guests like you.
Even a Thank you card left to show appreciation. We are open to you for any further bookings in the future when you visit South Africa again.

See Rus
Rudolph B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste slaapplek in die area.

Die eienaars doen ongelooflik baie moeite en mens kan dit sien. Sal beslis weer die fantastiese plek gaan besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See Rus se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review en rating. Dit is altyd verblyend om te sien gaste waardeer die pogings om hulle gasvry te laat voel en ons bydrae om hulle n aangename verblyf by See Rus te verseker.
Ons sal altyd uit ons pad gaan om wonderlike gaste soos julleself net die beste moontlik te bied.
Julle is verseker baie welkom om ons weer te kom besoek.

See Rus
Lou-mari H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-mari H
Gesin met klein kinders

Beste verblyf wat ek al ooit gebly het.

Die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons te help wat ons baie waardeer het. Dit is skoon, netjies en veilig. Hulle het ons baie tuis laat voel en dit was definitief die beste einde van ons verlof. Die moeite wat gedoen is met kleiner details is fantasties. Baie dankie vir 'n lekker verblyf al was dit so kort, sal definitief weer kom die keer net langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See Rus se terugvoer

Hallo Lou-mari. Ek hoop julle het veilig terug na julle tuiste gereis. Baie dankie vir die pragtige resensie . Dit laat ons as eienaars se harte sommer warm klop om te weet dat ons pogings om 'n idiale verblyf te bied waardeer word. Ons sal altyd uit ons pad gaan om verblyf aan gaste so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Julle is baie welkom om ons weer te besoek en ons sien baie uit daarna.

See Rus
Lou-mari H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-mari H
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en rustig.

Dit is 'n fantastiese plek, skoon en netjies en het tuis gevoel. Die einaars is baie behulpsaam en vriendelik. Uitsig is pragtig. Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See Rus se terugvoer

Goeie dag Lou-mari,

Baie dankie vir die pragtige review. Dit was n groot plesier om julle daar te he. En hopelik sien ons julle weer.

See Rus
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem