Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Skulp

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir See-Skulp
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Uys F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys F
Saam met vriende

Pleasant stay.

Comfortable and much more spacious than depicted in the photos. Everything is neat and tidy. I will recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Michele en vriende is wonderlike gaste. Hulle sal enige weer welkom wees.

See-Skulp
Danel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Pragtige plekkie en met alles toegerus wat jy kan benodig! Vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Wonderlike gaste! Verseker sal hulle weer welkom wees by Seeskulp!

See-Skulp
Jacqueline V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Besigheidsreis

Rustige atmosfeer.

Gasvrou het my vriendelik ontvang en die nodige rëels gedeel. Dit is 'n heerlike woning, ruim en oop, ideaal vir 'n lekker familievakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, gerieflike en netjiese huis. Sal enige tyd weer die huis bespreek.

Veilige area en in die aand kan jy Mosselbaai se liggies sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekoorlik en rustig.

Ons het baie lekker by See-Skulp gebly. Die huisie het als wat ons nodig gehad het, en die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend. Sal definitief weer by See-Skulp wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Dit was so lekker om julle te huisves. Wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer.

See-Skulp
Gerda K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Gesin met tieners

Baie ontspanne en ruim. Het voorsiening gemaak vir 'n gasstofie en ligte tydens beurtkrag.

Baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n probleem met 'n deur waarvoor hulle verskoning gevra het, onvoorsiene omstandighede. Baie skoon en netjies. Baie ruim. genoeg badkamers vir tieniers. Die ligging is baie lekker en rustig. Ek beveel aan dat jy jou DStv by die huis los en laat hulle dit vir jou aansit teen 'n minimale bedrag. Dit is minder moeite vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike verblyf.

Heerlike verblyf in die netjieste, skoonste strandhuis wat jy jou kan verbeel. Alle benodighede was daar, niks het gekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Hulle sal altyd weer welkom wees om te kom kuier. Wonderlike gaste. Alles was netjies.

See-Skulp
Marna N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi see-uitsig en pragtige binneshuise versierings.

Huis is wel ongelukkig langs besige straat en dit het geen omheining nie. Dus het ons nogal blootgestel gevoel, alhoewel daar gelukkig geen voorvalle of so iets was nie. Ons het nogal noodlampies/lantern gemis, aangesien daar baie beurtkrag was (weet dis buite enige een se beheer!). 'n Gasstoof sou nuttig wees tydens hierdie onvoorsiene omstandighede. Lekker braai-area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tipiese seekothuis-gevoel met dreuning van seebranders saans wat jou aan die slaap sus.

Vriendelike, behulpsame gasvrou wat sorg vir gaste se gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Wonderlike gaste. Hulle sal altyd weer welkom wees by Seeskulp!

See-Skulp
Zelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Vir ons doeleindes om nader aan Tergniet te wees, is die huisie so reg in ons kraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Wonderlike gaste. Sal hulle verseker weer huisves.

See-Skulp
Alison O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison O
Saam met vriende

Worth every penny.

We felt very safe, accommodation was clean and very comfortable. Customer service was out of the books. Will definitely be making a booking again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Baie goeie en netjiese gaste. Hulle is verseker weer welkom by Seeskulp.

See-Skulp
Burger S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Burger S
Saam met vriende

Goed

Die eienaar Maryna is 'n wonderlike mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-Skulp se terugvoer

Wonderlike mense. Sal hulle verseker weer huisves.

See-Skulp
Annemarie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie B
Gesin met klein kinders

Dit was ’n luilekker naweek - net wat ons nodig gehad het. Rustig en stil.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mooi uitsig en sal beslis weer terugkom na die huis. Dit is baie mooi en ons het onmiddellik daarvan gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2839410d6740f5ea012cb2ca76a463aa5f6e2d5d6cccc2065a1867121694b3710d19e09a4b51ead96640fc574ce347d708fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 11 Skulp Avenue Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067894097208 22.184068506765